# Transnet se Nasionale Hawe-owerheid het ‘n opgradering van 60-miljoen-rand van die motor-beslagterrein op die hawe van Oos-Londen voltooi. Uitvoerende hoof Phyllis Difeto sê die projek het die hawe verdiep en versterk, wat nou twee voertuigvragskepe van 20-meter gelyktydig kan laat vasmeer. Met die vergrote vermoë van 790-duisend voertuie per jaar, versterk die hawe sy […]
# Transnet National Ports Authority has completed a 60-million-rand upgrade of the automotive berth at the Port of East London. Transnet National Ports Authority CEO Phyllis Difeto says the project deepens and strengthens the berth, now allowing two 200-metre car carriers to dock simultaneously. With a boosted capacity of 790-thousand vehicles per year, the port reinforces […]
# Die EFF eis volle deursigtigheid, aanspreeklikheid en ‘n onmiddellike verduideliking oor die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat saam met die polisie ontplooi is na die #JusticeForCwecwe-betogings in Matatiele in die Oos-Kaap. Die party sê hierdie daad van staatsgesteunde intimidasie is ‘n oorlogsverklaring teen jongmense en stemloses deur ‘n regering wat soldate stuur om kinders se hulpkrete […]
# The EFF says it demands full transparency, accountability, and an immediate explanation about the deployment of the South African National Defence Force, alongside the police, to #JusticeForCwecwe demonstrations in Matatiele, in the Eastern Cape. The party says this act of state-sponsored intimidation is a declaration of war against the young and voiceless by a government that […]
# Die Nelson Mandela-museum verwelkom ‘n groep studente van verskillende Duitse hoër onderwysinstellings vir ‘n twee weke lange internasionale jeugkamp in Qunu, in die Oos-Kaap. Die kamp is gemik op die uitruiling van interkulturele diversiteit, geopolitiek, toerisme en die rol van wyle president Nelson Mandela en ander vryheidsvegters in die vryheidstryd. Die LUR vir Sport, […]
# The Nelson Mandela Museum has welcomed a delegation of students from different German institutions of higher learning for a two-week International Youth Camp in Qunu, Eastern Cape. The camp seeks to exchange intercultural diversity, geopolitics, tourism and the role played by the late former president Nelson Mandela and other freedom fighters in the liberation […]
# Die GOOD-party sê dis noodsaaklik dat die regering deeglik oorweeg of dit nodig is om die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in binnelandse situasies te ontplooi. Dit volg nadat die SANW Dinsdag tydens #JusticeForCweCwe-betogings in Matatiele in die Oos-Kaap ontplooi is. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Suid-Afrikaners het die reg om te betoog en daar […]
# The GOOD Party says it is critical that the government carefully considers the necessity and impact of deploying the South African National Defence Force in domestic situations. This follows the deployment of the SANDF during the #JusticeForCweCwe protests in Matatiele, Eastern Cape, on Tuesday. GOOD’s secretary general, Brett Herron, says South Africans have the […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê die Polisieberaad van drie dae sal kritieke kwessies aanpak, insluitend doeltreffende wetstoepassing te midde van hulpbrontekorte, hoë misdaadsyfers en korrupsie, veral in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Oos- en Wes-Kaap. Mchunu het kommer oor toegang tot vuurwapens, georganiseerde misdaad en toenemende ontvoerings uitgelig. Hy het die belangrikheid van […]