# Die Dan en Rose Qeqe-stigting het gholf by vier townshipskole in Gqeberha bekendgestel deur gholfstokke en -balle te skenk. Die projek wil verskeidenheid in skolesport bevorder deur jong talent te ontwikkel en die idee van gholf as elite-sport verander. Die stigting wil toegang skep in arm gemeenskappe en so insluiting en groei in gholf […]
# The Dan and Rose Qeqe Foundation has introduced golf to four township schools in Gqeberha by donating clubs and balls as part of a new initiative. Aimed at promoting diversity in school sports, the programme hopes to nurture young talent and shift perceptions of golf as an elite sport. By creating access in underserved […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê sy departement se verskerpte pogings om bek-en-klouseer te beheer en uit te wis, is werp vrugte af. Die siektebestuur in Limpopo en die Oos-Kaap word binnekort opgehef en ʼn dringende bestelling vir noodsaaklike entstof ter waarde van 72-miljoen-rand is geplaas. Die ministerie se woordvoerder, Joylene van Wyk, […]
# Minister of Agriculture, John Steenhuisen, says that intensified efforts by his department to control and eradicate foot-and-mouth disease are paying off. This as disease management areas of two provinces, Limpopo and Eastern Cape, will soon be lifted, and an urgent order has been placed for much-needed vaccines to the value of 72-million-rand. Ministry’s spokesperson, […]
# Die Departement van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede doen ‘n beroep op alle sektore van die samelewing om te verenig in die stryd teen tienerswangerskappe, aangesien byna 30-persent van tieners al swanger was. Hierdie syfer het wel in die afgelope aantal jare afgeneem, maar bly steeds kommerwekkend hoog, veral in landelike provinsies soos […]
# The Department of Women, Youth and Persons with Disabilities is urging all sectors of society to unite in the fight against teenage pregnancy, as nearly 30-percent of teenagers have been pregnant. While this figure has decreased in recent years, it remains worryingly high, especially in rural provinces like Limpopo, Mpumalanga, and the Eastern Cape. […]
# Die Suider-Afrikaanse Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge het die onlangse xenofobiese geweld in Addo, in die Oos-Kaap, waar drie buitelandse burgers in vermeende wraakaanvalle dood is na die dood van ‘n plaaslike jong man, sterk veroordeel. Claude Kayitare van die organisasie sê meer as 430 mense is ontheem en meer as 20 beseer, insluitend […]
# The Southern Africa Network for Immigrants and Refugees has strongly condemned recent xenophobic violence in Addo, in the Eastern Cape, where three foreign nationals were killed in suspected revenge attacks following the death of a local young man. The organisation’s Claude Kayitare says over 430 people have been displaced and more than 20 injured, […]
# Rhodes Universiteit sê hulle het hul verbintenis tot ‘n inklusiewe en bemagtigende omgewing versterk met die verkryging van ‘n nuwe bus. Die voertuig, wat ontwerp is om studente met gestremdhede te vervoer, is ‘n poging om hindernisse vir volle deelname aan die kampuslewe te verwyder. Dit is die uitvloeisel van ‘n gesamentlike poging tussen […]