# Die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad het ‘n proefprojek vir bio-gebaseerde, bio-afbreekbare deklaag op ‘n pynappelplaas naby Peddie in die Oos-Kaap van stapel gestuur. Die projek, wat deur die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie befonds word, is gemik op die vervanging van fossielbrandstof-plastiekfilms met omgewingsvriendelike alternatiewe. Die nuwe deklaag ontbind in organiese materiaal, wat mikroplastiekbesoedeling […]
# The Council for Scientific and Industrial Research has launched a field trial of biobased, biodegradable mulch films on a pineapple farm near Peddie in the Eastern Cape. Funded by the Department of Science, Technology and Innovation, the project aims to replace fossil-fuel plastic films with eco-friendly alternatives. The new films decompose into organic matter, […]
Die Nasionale Vervolgingsgesag het die 171-miljoen-rand Fort Hare-bedrogsaak in vyf afdelings verdeel om die verhoor te bespoedig. Elk sal deur ‘n ander landdros by die Oos-Londense Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof verhoor word. Die beskuldigdes staan tereg op aanklagte van bedrog, diefstal, korrupsie en geldwassery. Die NVG-woordvoerder Luxolo Tyali sê die saak, waarby universiteitspersoneel en diensverskaffers betrokke is, […]
# The National Prosecuting Authority has split the 171-million-rand Fort Hare fraud case into five legs to fast-track the trial. Each leg will be heard by a different magistrate at the East London Specialised Commercial Crimes Court. The accused face charges including fraud, theft, corruption, and money laundering. NPA spokesperson Luxolo Tyali says the case, […]
# Die Kaapstadse prokureur Sarah Burger is ná 17 maande in die Oos-Londense Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof op alle aanklagte in die 171-miljoen-rand Fort Hare-bedrogsaak vrygespreek. Burger, wat die fluitjieblaser oor korrupsie by die universiteit was, beplan nou om die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag te dagvaar. Sy het haar verligting teenoor eNCA uitgespreek en onderneem om […]
# Cape Town lawyer Sarah Burger has been cleared of all charges in the 171-million Fort Hare fraud case in the East London Specialised Commercial Crimes Court after a 17-month legal ordeal. Burger, who was the whistleblower on the corruption at the university, now plans to sue the police and the National Prosecuting Authority. She […]
# Die Oos-Kaapse polisie is op soek na verdagtes ná die moord op vier mans in Kwazakhele, Gqeberha, gistermiddag. Die mans is doodgeskiet terwyl hulle in ‘n motor in Thanduxolo Mbete-straat gesit het. Polisiewoordvoerder, Andre Beetge, sê toe hulle op die toneel aankom, het hulle die liggame met veelvuldige skietwonde in ‘n silwer Toyota Corolla […]
# Eastern Cape have launched a manhunt for suspects following the killing of four men in Kwazakhele, Gqeberha, yesterday afternoon. The men were shot and killed while sitting in a car at Thanduxolo Mbete Street. Police spokesperson, Andre Beetge, says when they arrived on the scene, they discovered the bodies with multiple gunshot wounds in […]
# Die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes se streekfeeste gaan hierdie naweek in Gauteng, die Oos-Kaap, Mpumalanga en die Vrystaat gehou word. Leerders gaan die kans kry om te kompeteer met hul vernuwende idees, wetenskaplike navorsing en vaardighede met probleemoplossing. Terselfdertyd sal jong wetenskaplikes ‘n kans staan om ‘n verskeidenheid gesogte toekennings te wen. Dit […]