# BRICS Plus will host the 2025 BRICS Astronomy Meeting from Monday to Thursday next week in São José dos Campos, Brazil, under the theme “Multi-messenger and Multi-wavelength Transients.” Organised by Brazil’s National Institute for Space Research, the event will gather scientists, educators, and policymakers from eleven-member countries. Activities include workshops, outreach events, and a […]
# BRICS Plus sal die 2025 BRICS Sterrekunde-vergadering van Maandag tot Donderdag volgende week in São José dos Campos, Brasilië, aanbied onder die tema “Multi-messenger and Multi-wavelength Transients.” Die geleentheid, wat deur Brasilië se Nasionale Instituut vir Ruimtenavorsing aangebied word, sal wetenskaplikes, opvoeders en beleidmakers van elf lidlande bymekaarbring. Aktiwiteite sluit in werkswinkels, uitreikgeleenthede en […]
# Die gewilde Palestynse leier, Marwan Barghouti, en waarskynlik die belangrikste persoon om eenheid te bring, is nie een die gevangenes wat Israel beplan om as deel van sy wapenstilstandooreenkoms met Hamas, in ruil vir gyselaars vry te laat nie. Die 66-jarige is die leier van Hamas se belangrikste politieke mededinger, Fatah, en word beskou […]
# The most popular and potentially unifying Palestinian leader, Marwan Barghouti, is not among the prisoners Israel intends to free in exchange for hostages, as part of the ceasefire agreement between Hamas and Israel. The 66-year-old is a leader of Hamas’s main political rival, Fatah, and widely seen as a potential successor to President Mahmoud […]
# Die Europese Unie het ‘n verduideliking geëis van digitale reuse, insluitend Snapchat en YouTube, oor hoe hulle kinders teen aanlyn skade beskerm. Dit volg nadat 25 van 27 lidlande aangedui het hulle is bereid om toegang tot sosiale media vir minderjariges te beperk. Die EU het streng reëls wat die digitale ruimte beheer, insluitend […]
# The European Union demanded an explanation from digital giants including Snapchat and YouTube on how they are protecting children from online harm, as 25 of 27 member states signalled openness to restricting social media access for minors. The EU has stringent rules regulating the digital space, including what children should be able to see, […]
# Die GOOD Party verwelkom die wapenstilstand in Gaza. Volgens die ooreenkoms sal die volksmoord in Gaza opskort word, Hamas sal Israeliese gyselaars wat hulle steeds aanhou, vrylaat, en Israel sal Palestynse politieke gevangenes vrylaat. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron sê dit is kritieke stappe om die bloedvergieting en vernietiging te stop, maar tot daar […]
# Tienduisende Palestyne het na Noord-Gaza teruggekeer na die Israeliese weermag se aankondiging van ‘n wapenstilstand, wat bemiddelaars hoop ‘n einde sal bring aan die tweejaar-lange konflik. Israel het gisteroggend tot ‘n wapenstilstandooreenkoms met Hamas ingestem. Gaza se Hamas-beheerde burgerlike verdedigingsagentskap sê nagenoeg 200-duisend mense het nou na die noorde van Gaza teruggekeer sedert die […]
# Tens of thousands of Palestinians have returned to northern Gaza following the Israeli military’s announcement of a ceasefire, which mediators hope will bring an end to the two-year conflict. Israel agreed to a ceasefire deal with Hamas on Friday morning. Gaza’s Hamas-run civil defence agency said around 200-thousand people have now returned to northern […]