# Die DA sê hy het met groot kommer kennis geneem van Bloomberg-berigte dat laserafstandsmetingstoerusting wat deur die Suid-Afrikaanse firma LightWare Opto-electronics vervaardig is, van Russiese aanvalshommeltuie herwin is wat in die oorlog teen Oekraïne gebruik word. Chris Hattingh van die DA sê die party wil hê die Nasionale Konvensionele Wapenbeheerkomitee se bevindinge in die […]
# Die voormalige eerste minister van Kenia, Raila Odinga, het gesterf terwyl hy behandeling in Kochi, Indië, ontvang het. Die 80-jarige se hart het na bewering gaan staan terwyl hy gestap het en hy is in die hospitaal dood verklaar. Odinga het vyf presidensiële verkiesings betwis en verloor as Kenia se langsdienende opposisiefiguur. Hy het […]
# The DA has noted with profound concern Bloomberg reports that laser range-finding equipment manufactured by South African firm LightWare Opto-electronics has been recovered from Russian suicide drones used in the war against Ukraine. The DA’s Chris Hattingh says the DA will pursue the publishing of the National Conventional Arms Control Committee findings on the LightWare matter in […]
# Kenya’s former prime minister Raila Odinga has died while receiving treatment in Kochi, India. The 80-year-old reportedly suffered a cardiac arrest during a walk and was pronounced dead at the hospital. Odinga contested five presidential elections and lost in all as Kenya’s longest-serving opposition figure. Odinga contributed to multiparty democracy and the implementation of […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, en die Chinese doeane-administrateur, Sun Meijun, het ʼn geskiedkundige handelsprotokol vir steenvrugte in Sjanghai, China, onderteken. Amerikaanse tariewe plaas tans druk op uitvoerders en daarom hou hierdie ooreenkoms groot moontlikhede in wat China se sterk mark betref. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê toegang tot die […]
# Minister of Agriculture, John Steenhuisen, and China’s General Administration of Customs, Sun Meijun, have signed a historic stone fruit trade protocol in Shanghai, China. With US tariffs squeezing exporters, this agreement offers huge potential, tapping into China’s strong market. The department’s spokesperson, Joylene van Wyk, says the opening of the Chinese market could unlock […]
# Die Vryheidsfront Plus sê dis tyd dat Suid-Afrika diplomatieke bande met Israel normaliseer om sy opregte verbintenis tot blywende vrede in die Midde-Ooste te demonstreer. Die regering het die land se ambassadeur in Israel, Sisa Ngombane, in November 2023 herroep weens kommer oor veiligheid tydens die konflik tussen Israel en Hamas. Die VF Plus […]
# The Freedom Front Plus says it is time for South Africa to normalise diplomatic relations with Israel, to demonstrate its sincere commitment to facilitating lasting peace in the Middle East. In November 2023, the government recalled the country’s ambassador to Israel, Sisa Ngombane, over safety concerns due to the deadly Israel-Hamas war. FF Plus […]
# Die Suid-Afrikaner Wim van den Heever is aangekondig as 2025 se Natuurlewefotograaf van die Jaar vir sy foto getiteld Spookdorpbesoeker. Die foto is van ‘n bruin hiëna wat langs die ruïnes van ‘n verlate diamantmynbou-nedersetting in die spookdorp Kolmanskop in Namibië staan. Die foto is gekies uit ‘n rekord van 60-duisend-636 inskrywings uit 113 […]