# Die Turkse president, Recep Tayyip Erdogan, sê die toenemende konflik tussen Iran en Israel is byna by die keerpunt verby. Die konflik het ‘n week gelede losgebars toe Israel ‘n reeks aanvalle op sy aartsvyand geloods het, wat onmiddellik gelei het tot wraakaanvalle deur Teheran. Erdogan sê dis noodsaaklik dat vingers van die snellers […]
# Former Zambian president Edgar Lungu will be buried in South Africa following a dispute between his family and Zambia’s government. Lungu died earlier this month in a South African hospital and the repatriation of his remains to Zambia was halted on Thursday. Family lawyer Makebi Zulu said Lungu’s family opposed president Hakainde Hichilema’s attendance […]
# President Cyril Ramaphosa says the escalating conflict between Israel and Iran is having a devastating global impact, including rising fuel prices, economic instability, and the loss of lives. Ramaphosa warned that the world has become a more dangerous place due to the escalating tensions. He urged both countries to stop the attacks and resolve […]
# The Turkish president Recep Tayyip Erdogan says the escalating Iran-Israel confrontation is quickly reaching the point of no return. Iran and Israel have been at war for eight days after Israel launched a massive wave of strikes on its arch-rival, triggering an immediate response from Tehran. Erdogan says it is imperative that fingers are […]
# President Cyril Ramaphosa sê dringende wêreldwye diplomatieke pogings word benodig om die konflik tussen Israel en Iran te beëindig. Die president waarsku die voortdurende geweld eis lewens en benadeel die wêreld-ekonomie. Hy het gepraat tydens die Konstitusionele Hof se 30ste herdenking in Braamfontein, Johannesburg, en gepleit dat alle partye verdere lugaanvalle moet vermy en […]
# President Cyril Ramaphosa says urgent global diplomatic efforts are needed to end the conflict between Israel and Iran. The president warned that the ongoing violence is costing lives and harming the global economy. Speaking on the sidelines at the Constitutional Court’s 30th anniversary in Braamfontein, Johannesburg, he urged all parties to avoid further airstrikes […]
# Europese moondhede hoop om ‘n diplomatieke oplossing te bied om die oorlog tussen Iran en Israel te beëindig tydens gesprekke in Genève met Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi. Dit volg terwyl Amerikaanse president, Donald Trump, die moontlikheid oorweeg om ook by die oorlog betrokke te raak. Die Franse president Emmanuel Macron […]
# Pro-Palestynse aktiviste het ingebreek by die grootste lugmagbasis in suidoos-Engeland in die Verenigde Koninkryk en twee vliegtuie opsetlik beskadig in ‘n daad wat Eerste Minister Keir Starmer “skandelik” genoem het. Beeldmateriaal op X, wys hoe aktiviste rooi verf op ‘n vliegtuig spuit en op bromponies in die basis rondry. Die groep het reeds verskeie […]
# Colombië en Usbekistan het amptelik aangesluit by die Nuwe Ontwikkelingsbank, ook bekend as die BRICS-bank, wat gelei word deur Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China. Colombië se minister van Buitelandse Sake, Laura Sarabia, het die land se lidmaatskap bevestig ná president Gustavo Petro se besoek aan China. Usbekistan se goedkeuring versterk sy wêreldwye finansiële […]