# Rusland sê baie vrae moet opgelos word voordat die Russiese president Vladimir Putin en sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump kan vergader, insluitend wie in elke onderhandelingspan sou wees. Die Kremlin se woordvoerder, Dmitry Peskov, sê sy minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov en sy Amerikaanse eweknie, Marco Rubio, sal hieraan begin werk. Volgens Peskov […]
# Venezuela het duisende soldate naby die Colombiaanse grens ontplooi na aanleiding van die Amerikaanse militêre opbou in die Karibiese See. Amerikaanse media berig ook oor ‘n nuwe aanval op ‘n beweerde dwelmsmokkelboot. Die Verenigde State het verskeie militêre vaartuie na die gebied gestuur en die afgelope weke ‘n reeks dodelike aanvalle op bote geloods. […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, verwelkom later vandag sy Oekraïense ampsgenoot, Volodimir Zelensky, in die Withuis vir ‘n vergadering wat Oekraïne gehoop het sou lei tot groter militêre steun. Zelensky het probeer om druk uit te oefen vir Amerikaanse Tomahawk-missiele. Die Russiese president, Vladimir Putin, het egter gister tydens ‘n telefoongesprek met Trump gesê […]
# Russia says many questions needed resolving before Russian President Vladimir Putin and US counterpart Donald Trump could meet, including who would be on each negotiating team. Kremlin spokesperson Dmitry Peskov said Foreign Minister Sergei Lavrov and US Secretary of State Marco Rubio will begin working on this. According to Peskov the meeting between Trump […]
# Venezuela deployed thousands of troops near the Colombian border in response to the US military buildup in the Caribbean. US media also reported a new strike on an alleged drug-smuggling boat. The United States has sent several military vessels to the Caribbean Sea and launched a series of deadly naval strikes on boats in […]
# The American president Donald Trump will welcome his Ukrainian counterpart Volodymyr Zelensky to the White House later today for a meeting Ukraine had hoped would result in more military support. Zelensky has been pushing for Tomahawk missiles from the US, but during a two-hour call between Trump and Vladimir Putin yesterday, the Russian president […]
# G20 Finance Ministers and Central Bank Governors have endorsed the 2025–2030 G20 Africa Engagement Framework, to boost growth and development across Africa. Chaired by South Africa’s deputy Finance minister David Masondo, the meeting in Washington DC addressed sustainable development, debt sustainability, and Artificial Intelligence regulation. Masondo said the framework ensures consistent engagement with Africa’s […]
# Brasilië het die Europese Unie se ondersteuning gevra om die Tropical Forests Forever-fonds te stig om reënwoude te beskerm. Die hoofdoel is om jaarlikse betalings te doen aan lande met reënwoude as beloning omdat hulle woudbedekking onderhou of uitbrei. Reënwoude bedek sowat 12-persent van die aarde se grondoppervlak. Die Brasiliaanse minister van Inheemse Volke, […]
# Die minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, sê Amerika se handelstariewe sal nie Suid-Afrika se brandstofsekerheid beïnvloed nie. President Donald Trump van Amerika het in Augustus ʼn tariefverhoging van 30-persent ingestel op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika. Mantashe sê omdat die land nie brandstof na Amerika uitvoer nie, is daar geen uitwerking op […]