# Die Verenigde Nasies het die Seville-skuldforum bekend gestel vir regverdiger uitleen, vinniger herstrukturering en ‘n langtermynhervorming van die na-oorlogse finansiële stelsel. Sowat 3,4-miljard mense leef in lande wat meer aan diensskuld as aan gesondheid of opvoeding bestee. Die VN se sekretaris-generaal, António Guterres, sê meer as 60 ontwikkelende lande bestee nou ten minste tien-persent […]
# Die reispublikasie Lonely Planet’s Best in Travel het die 25 mees gesogte bestemmings om in 2026 te besoek, bekend gemaak. Onder hulle is die Liberdade-distrik in São Paulo, ook genoem “klein Japan” waar anime-geïnspireerde straatkuns en ramen van wêreldgehalte die Japanse erfenis in Brasilië belig. Mexico Stad kry ook groot lof vir sy plekke […]
# The United Nations has launched the Sevilla Forum on Debt, which will promote fairer lending, faster restructuring, and long-term reform of the post-war financial system. About 3.4 billion people live in countries that spend more on servicing debt than on health or education. UN secretary general, António Guterres, says more than 60 developing countries now […]
# Travel publisher Lonely Planet’s Best in Travel has selected 25 must-visit destinations in 2026. Among the top destinations is São Paulo’s Liberdade district, dubbed “Little Japan,” where anime-inspired street art and world-class ramen highlight Brazil’s deep Japanese heritage. Mexico City also earned high praise for its walkability, rich history, and artistic neighbourhoods such as […]
# Die DA sê die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, se aankondiging dat Suid-Afrikaners wat oorsee woon se paspoort per koerier afgelewer sal word, is ʼn groot verbetering. Die paspoort-afleweringsdiens is van 1 November af beskikbaar by die bestaande Binnelandse Sake-dienssentrums in 18 stede wêreldwyd. Ludre Stevens van die DA sê hierdie groot stap […]
# Amerika het sanksies ingestel teen Rosneft en Lukoil, twee van Rusland se grootste oliemaatskappye, omdat Moskou nie ernstig oor vrede met Oekraïne is nie. Volgens die Departement van Finansies sal die sanksies druk op Rusland se energiesektor plaas, verhoed dat die Kremlin geld vind vir sy oorlogsmasjien en om die verswakte ekonomie te ondersteun. […]
# The DA says Home Affairs minister Leon Schreiber’s announcement that passports for South Africans living abroad will now be delivered by courier is a game-changer. The courier delivery of passports will be available from November 1st, and will initially be available at the existing Home Affairs service centres located in 18 cities around the world. […]
# Israel het die Internasionale Geregshof se jongste raadgewende mening verwerp en noem dit ʼn politieke dokument. Die hof sê in sy nie-bindende mening Israel is verplig om die lewering van die Verenigde Nasies en sy instellings se humanitêre hulp in die Gaza-strook te fasiliteer. Die doel is om in die basiese behoeftes van Palestynse […]
# The US has sanctioned two of Russia’s biggest oil firms, Rosneft and Lukoil, due to what it says is Moscow’s lack of serious commitment to a peace process with Ukraine. The Treasury Department says the sanctions will increase pressure on Russia’s energy sector, degrade the Kremlin’s ability to raise revenue for its war machine […]