# Fans of heavy metal legend Ozzy Osbourne will be given a chance to pay their respects when his cortege travels through his home city of Birmingham later today. Osbourne died aged 76 on 22 July. His death came less than three weeks after he took part, along with his band mates, in Black Sabbath’s […]
# International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola has affirmed South Africa’s support for urgent global action to achieve a two-state solution for Palestine and Israel. Speaking at a UN conference in New York, Lamola condemned the destruction in Gaza, calling for the recognition of Palestinian statehood. Lamola said peace depends on halting illegal settlements, […]
# The Netherlands has declared Israel’s finance and national security ministers persona non grata for inciting violence and urging ethnic cleansing in Gaza. In June, the Netherlands backed a failed Swedish proposal to impose EU sanctions on Finance Minister Bezalel Smotrich and National Security Minister Itamar Ben-Gvir. Smotrich responded on X, saying European leaders had […]
# Die Kremlin sê Rusland is nog steeds daartoe verbind om vrede in Oekraïne te bewerkstellig. Dit volg na die Amerikaanse president Donald Trump se besluit om sy sperdatum vir ‘n einde aan die konflik te verkort. Trump het vroeër gesê hy wil die oorspronklike sperdatum van 50 dae na “10 of 12 dae” verminder […]
# RISE Mzansi het die VSA, die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie versoek om dringend op te tree en ‘n einde te bring aan wat hy die regering van Israel se volksmoord van Palestyne in Gaza noem. Die party het in ‘n verklaring wêreldmagte daarvan beskuldig dat hulle massamoorde moontlik maak deur stilte en […]
# The Kremlin says Russia is still committed to achieving peace in Ukraine, in the first reaction to US President Donald Trump cutting his deadline for Moscow to cease fire in the conflict. Trump earlier said he would slash his initial 50-day deadline to “about 10 or 12 days” and that he was not interested […]
# AfriForum doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om sterk standpunt in te neem oor plaasmoorde. Dit volg na ‘n verslag deur die Amerikaanse regering wat sê plaasmoorde in Suid-Afrika is nie gewone misdaad nie. Die verslag kritiseer politici vir hulle stilte. Jacques Broodryk van AfriForum het Ramaphosa versoek om die kreet ‘Kill the […]
# Die adjunkminister van Arbeid en Indiensneming, Judith Nemadzinga-Tshabalala, waarsku oor globale risiko’s as gevolg van dalende steun vir multilaterale arbeidsinstellings. Sy het tydens die 4de G20-werkgroepsvergadering in George in die Wes-Kaap gesê werksverliese by die Internasionale Arbeidsorganisasie verswak globale arbeidsbeskerming. Nemadzinga-Tshabalala is ook bekommerd oor die toenemende geopolitieke spanning en handelstariewe, veral vanaf die […]
# Suid-Afrika se spesiale gesant na Amerika, Mcebisi Jonas, sê die land moet handelsmarkte uitbrei voor die Amerikaanse president Donald Trump na verwagting Vrydag ‘n aankondiging doen oor tariewe en die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Jonas het op die Kgalema Motlanthe-stigting se seminaar in Sandton, Johannesburg, gesê Amerikaanse bande is steeds van […]