# Die DA verwelkom die mylpaaluitspraak van die Konstitusionele Hof wat die regte van Suid-Afrikaners met dubbele burgerskap beskerm. Die hof het ’n artikel van die Wet op Burgerskap ongrondwetlik verklaar. Hierdie artikel het voorheen burgers van hul status gestroop indien hulle ’n tweede nasionaliteit verkry sonder vooraf-toestemming. Adrian Roos van die DA sê die […]
# Die minister van Finansies in Israel, Bezalel Smotrich, sê ‘n oorwinning vir sy land in die oorlog teen die militante groep, Hamas sal die “algehele vernietiging” van die Gazastrook beteken. Smotrich, wat in ‘n nedersetting op die Wesoewer woon, het ook sy hoop uitgespreek dat die gebied formeel oorgeneem sal word tydens die huidige […]
# The DA welcomes a landmark Constitutional Court ruling that protects the rights of South Africans with dual citizenship. The court declared a section of the Citizenship Act unconstitutional. This section had previously stripped citizens of their status if they acquired a second nationality without prior permission. The DA’s Adrian Roos says the ruling restores […]
# Die Katolieke kardinale wat bymekaargekom het vir die kardinaalsvergadering om ‘n nuwe pous te kies, het ‘n beroep gedoen vir ‘n wapenstilstand en vredesonderhandelinge sonder voorwaardes in Oekraïne en die Midde-Ooste. Hulle het ‘n opregte beroep op alle betrokke partye gedoen om so gou moontlik ‘n permanente wapenstilstand te bereik en sonder voorwaardes te […]
# Rusland en Oekraïne het elk 205 soldate vrygelaat in die vyfde uitruiling van krygsgevangenes sedert die begin van die jaar. Moskou sê die Verenigde Arabiese Emirate het die uitruiling bemiddel en voeg by sy soldate is tans in Belarus vir mediese en sielkundige ondersoeke. Die uitruiling volg terwyl gesprekke oor ‘n wapenstilstand wat Amerika […]
# Israel’s Finance Minister Bezalel Smotrich says that a victory for his country in its war against militant group Hamas means that the Gaza Strip will be “entirely destroyed”. Smotrich, who lives in a settlement in the West Bank, also expressed his hope that the territory would be formally annexed during the current government’s term, […]
# The Catholic cardinals gathered ahead of the conclave to elect a new pope called for ceasefires and peace negotiations without preconditions in Ukraine and the Middle East. They offered their “heartfelt appeal to all parties involved to reach as soon as possible a permanent ceasefire and to negotiate, without pre-conditions” a longer-term peace. The […]
# Russia and Ukraine each released 205 captured soldiers in the fifth prisoner-of-war exchange since the beginning of the year. Moscow says the exchange was brokered by the United Arab Emirates, adding that its soldiers were currently in Belarus undergoing medical and psychological check-ups. The prisoner swap comes as US-mediated ceasefire talks between the two […]
# Sir David Attenborough, aan die vooraand van sy een-honderdste jaar, stel bekend wat hy beskryf as een van die belangrikste films van sy loopbaan. Hy glo sy nuwe, rolprent-lengte film Ocean kan ’n beslissende rol speel om biodiversiteit te red en die planeet teen klimaatsverandering te beskerm. Sir David, wat Donderdag 99 jaar oud […]