# Die Verenigde Nasies se omgewingsprogram het in sy jongste verslag vier gebiede uitgelig waar omgewingsverval en menslike kwesbaarheid saamval. Die Frontiers Report 2025 sê besoedeling, smeltende gletsers se mikrobes, verwydering van damme in riviere en klimaatsrisiko’s kan miljoene lewens raak indien niks daaraan gedoen word nie. Die program se uitvoerende direkteur, Inger Andersen, sê […]
# Kenners waarsku dat alge uit Suidoos-Asië ‘n groot bedreiging vir bioverskeidenheid inhou. Plaaslike owerhede in Cádiz, Spanje, het een-duisend-200-ton van die alg van die stad se gewildste strand, La Caleta, verwyder. Die alg heg hom aan rotse en ander oppervlaktes of dryf vry rond, wat inheemse spesies seewier uitwis. ‘n Professor in biologie aan […]
# The United Nations Environment Programme’s latest report highlights four critical areas where environmental degradation intersects with human vulnerability. The Frontiers Report 2025 says legacy pollution, melting glacier microbes, undamming rivers, and climate risks could reshape life for millions unless urgent action is taken. UNEP executive director, Inger Andersen, says the report paints a vivid […]
# Experts are warning that alga from south-east Asia are becoming a major threat to biodiversity. Since May, local authorities in Cádiz, Spain, have removed one-thousand-200 tonnes of the alga Rugulopteryx okamurae from La Caleta, the city’s most popular beach. The alga attaches itself to rocks and other surfaces and is also free-floating, wiping out native […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku wanvoeding in Gaza neem ernstige afmetings aan en sê doelbewuste blokkering en vertragings kos baie lewens. Israel, Jordanië en die Verenigde Arabiese Emirate het die naweek per lug hulp in Gaza gelewer. Humanitêre groepe veroordeel dit egter as duur, ondoeltreffend en gevaarlik. Die WGO sê 74 hongersnoodsterftes is in 2025 aangemeld […]
# President Cyril Ramaphosa sê die beskerming van bestaande werksgeleenthede in die motorvervaardigingsektor is van die grootste belang, veral in die lig van die dreigende Amerikaanse tariewe van 30-persent vanaf Vrydag. Die president sê in sy weeklikse nuusbrief strenger regulasies oor die vrystelling van uitlaatgasse en die verwagte tariewe sal ‘n beduidende uitwerking op die […]
# The World Health Organisation has warned that malnutrition rates have reached alarming levels in Gaza, saying deliberate blocking and delay of large-scale aid has cost many lives. Israel, Jordan, and the United Arab Emirates airdropped aid into Gaza over the weekend, a method sharply criticised by humanitarian groups as expensive, inefficient, and dangerous. The […]
# President Cyril Ramaphosa says protecting existing jobs in the auto manufacturing sector is paramount, particularly in light of the looming 30-percent US tariffs from August 1st. In his weekly newsletter, the president says the introduction of stricter vehicle emissions regulations, as well as new tariffs from the US, are expected to have a significant […]
# Die twaalfde Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie gesteun deur die Nasionale Loterykommissie, begin hierdie week in die Kunstekaap-teater in Kaapstad. Die kompetisie het drie ouderdomskategorieë in klassieke ballet en moderne kategorieë: 9 tot 12, 13 tot 16, en 17 tot 22. Vanjaar se jurielede is van Suid-Afrika, China, Kanada, Suid-Korea, Switserland, België en Amerika. Thomas Walters […]