# President Cyril Ramaphosa sê Maleisië en Suid-Afrika het hul verbintenis tot die versterking van samewerking onder die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies en Suid-Afrika Sektorale Dialoog-vennootskapsraamwerk herbevestig. Ramaphosa het tydens ‘n amptelike besoek aan Maleisië gepraat. Die president sê Maleisië het ook ingestem om nou saam te werk met Suid-Afrika om gedeelde prioriteite binne ASEAN […]
# President Cyril Ramaphosa says Malaysia and South Africa reaffirmed their commitment to intensifying cooperation under the ASEAN-South Africa Sectoral Dialogue Partnership framework. Ramaphosa was speaking during an official visit to Malaysia. The president says Malaysia also expressed its readiness to work closely with South Africa to advance shared priorities within ASEAN, including the promotion […]
# Ukraine’s European allies said frozen Russian assets needed to be used quickly to fund support for Kyiv, one of several measures discussed in London talks to increase the pressure on Vladimir Putin. British Prime Minister Keir Starmer hosted the talks with President Volodymyr Zelensky and other leaders, discussing a range of efforts, including taking […]
# Oekraïne se Europese bondgenote sê bevrore Russiese bates moet vinnig gebruik word om steun vir Kiëf te befonds. Dit is een van verskeie maatreëls wat in Londen bespreek is om die druk op Vladimir Putin te verhoog. Die Britse premier Keir Starmer het die gesprek met president Volodymyr Zelensky en ander leiers aangebied en […]
# Die realiteit-TV-ster Kim Kardashian het bekend gemaak dat sy met ‘n brein-aneurisme gediagnoseer is. Brein-aneurismes is redelik algemeen, met inligting wat daarop dui dat ongeveer een uit elke 50 mense daardeur geraak word. In baie gevalle is pasiënte nie eers bewus dat hulle een het nie, aangesien daar min simptome is indien hulle nie […]
# The reality TV star Kim Kardashian has revealed that she has been diagnosed with a brain aneurysm. Brain aneurysms are relatively common, with data suggesting they affect about one in every 50 people. In many cases, patients may be unaware that they have one, as they tend to cause few symptoms when unruptured. Should […]
# President Nicolás Maduro van Venezuela het die VSA beskuldig dat hulle ‘n nuwe oorlog verklaar, nadat hulle die wêreld se grootste oorlogskip na die Karibiese Eilande gestuur het. Die USS Gerald R Ford kan tot 90 vliegtuie dra, en die ontplooiing daarvan dui op ‘n reusetoename in Amerikaanse gevegskrag in die gebied. Die VSA […]
# Venezuela’s President Nicolás Maduro has accused the US of “fabricating a new war”, after it ordered the world’s largest warship to be sent to the Caribbean. The USS Gerald R Ford can carry up to 90 aircraft, and its deployment marks a massive increase in US firepower in the region. The US has conducted […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering van nasionale eenheid werk aan sy verbintenis tot ekonomiese groei deur lande soos Maleisië aan te moedig om in Suid-Afrika te belê. Ramaphosa, wat op ‘n werksbesoek van drie lande in Asië is, het tydens die ASEAN-sake- en beleggingsberaad in Maleisië gepraat. Die president sê Suid-Afrika is steeds […]