# Amerika se Nasionale Orkaansentrum waarsku Orkaan Melissa wat Jamaika na verwagting vandag bereik, sal rampspoedige en lewensbedreigende wind, oorstromings en stormstuwings veroorsaak. Die kategorie vyf-storm het volgens berigte reeds drie sterftes in Jamaika veroorsaak, en vier in Haïti en die Dominikaanse Republiek. ʼn Woordvoerder van die sentrum, Michael Brennan, sê hulle verwag ernstige skade […]
# The US National Hurricane Centre has warned that hurricane Melissa, which is expected to make landfall in Jamaica today, is expected to bring catastrophic and life-threatening winds, flooding and storm surge to the country. The Category 5 storm has already been blamed for three deaths in Jamaica, and four deaths in Haiti and the […]
# President Cyril Ramaphosa onderneem môre en Donderdag ‘n tweedaagse staatsbesoek aan Switserland om politieke, ekonomiese en maatskaplike bande te versterk. Switserland bly een van Suid-Afrika se belangrikste Europese handelsvennote, met ‘n algehele handelsvolume van 18,2- miljard-rand verlede jaar. Die Presidensie sê ‘n belangrike fokus van die besoek is die bevordering van ‘n jeugsamewerkingsraamwerk wat […]
# President Cyril Ramaphosa will undertake a two-day state visit to Switzerland tomorrow and Thursday, to strengthen political, economic and social ties. Switzerland remains one of South Africa’s key European trading partners, with total trade volume amounting to 18.2-billion-rand in 2024. The Presidency says a key focus of the visit will be the advancement of […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump en die nuutverkose Japanse premier Sanae Takaichi het ‘n ooreenkoms onderteken vir die verskaffing van kritieke minerale en seldsame aardmetale. Trump is op die tweede fase van sy Asië-toer. Die doel van die ooreenkoms is om beide lande te help om veerkragtigheid en sekerheid oor kritieke minerale en seldsame […]
# President Cyril Ramaphosa sê sy besoek aan drie lande in Suidoos-Asië wat gemik was op handel, belegging en die hernuwing van geskiedkundige bande, was ‘n sukses. Die president het Indonesië, Viëtnam en Maleisië besoek, waar hy ook as gas van die voorsitter deelgeneem het aan die 47ste Beraad van die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies. […]
# US president Donald Trump and newly elected Japanese prime minister Sanae Takaichi have signed an agreement on securing the supply of critical minerals and rare earths. Trump is on the second leg of his Asia tour. The objective of the agreement is to assist both countries in achieving resilience and security of critical minerals […]
# Jamaika se eerste minister, Andrew Holness, waarsku dat Orkaan Melissa, wat die eiland vandag sal bereik, ʼn aansienlike uitwerking op die streek kan hê. Die buitengewone Kategorie 5-storm bereik winde van byna 260 kilometer per uur, wat dit vanjaar die sterkste storm op aarde maak. Minstens drie mense is in Haïti dood terwyl Melissa […]
# President Cyril Ramaphosa says his three-nation state visit to Southeast Asia, which has been based on trade, investment, and reviving historical ties, has been a success. The president visited Indonesia, Vietnam, and Malaysia, where he also participated as a guest of the chair at the 47th Association of Southeast Asian Nations Summit. Briefing the […]