# Die Suid-Afrikaanse beginner-onderneming, Dalza is as 2025-wêreldkampioen vir Leer en Onderwys by die Wêreldberaad-toekennings aangewys. Dalza is uit meer as 900 inskrywings gekies vir sy werk om oplossings te vind vir die kommunikasiegapings in tradisionele sorgstelsels en om gesinne te bemagtig om die behoeftes van neurodiverse kinders beter te bestuur. Dalza is deur die […]
# Colombiese owerhede het 217 lede van die land se grootste dwelmkartel, die Gulf Clan, in hegtenis geneem. Dit volg te midde van die uitbreking van die ergste geweld in die land sedert 2016. Die kartel word beskuldig dat hy net in die afgelope maand 24 lede van die veiligheidsmagte vermoor het. Die owerhede het […]
# Die Wêreld-sonkragraad vra die dringende bespoediging van die toestaan van permitte, groter beleggings in slim netwerke en berging en die verlaging in die koste van finansiering. Sonkrag het sedert 2015 nie net gehelp om meer as 2,4-miljard ton koolstofvrystellings te vermy nie, maar ook meer as 200-miljard liter water bespaar vergeleke met fossielbrandstof-opwekking. Die […]
# Colombian authorities have arrested 217 members of the country’s biggest drug cartel, the Gulf Clan. The arrests come as the country suffers its worst outburst of violence since 2016. The cartel is accused of murdering two dozen security force members in the past month alone. During the arrests, 6.8 tonnes of drugs, 123 firearms […]
# South African start-up Dalza has won the Global Champion 2025 for Learning and Education Award at the World Summit Awards. Chosen from over 900 entries, Dalza stood out for addressing the communication gaps in traditional care systems and empowering families to manage neurodivergent children’s needs more effectively. Founded by technology lawyer Robby Coehlo, Dalza […]
# The Global Solar Council is calling for urgent action to fast-track permitting, scale investment in smarter grids and storage, and lower the cost of finance. Since 2015, solar has not only helped avoid over 2.4-billion tonnes of carbon emissions but has also saved more than 200-billion litres of water compared with fossil fuel-based generation. […]
# Mej Wêreld Suid-Afrika, Zoalize van Rensburg, sê sy is opgewonde om die land op 31 Mei by die 72ste Mej Wêreld-kompetisie in Telangana, Indië, te verteenwoordig. Altesaam 110 deelnemers van regoor die wêreld sal deelneem. Die wenner sal deur verlede jaar se wenner, Krystyna Pyszková van die Tsjeggiese Republiek, gekroon word. Van Rensburg sê […]
# Miss World South Africa Zoalize van Rensburg says she is excited to represent the country at the 72nd Miss World pageant in Telangana, India, on May 31st. A total of 110 contestants from across the globe will participate in the pageant. The winner will be crowned by last year’s winner, Krystyna Pyszková from the Czech […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê hy is bekommerd oor Israel se plan om grondoperasies in Gaza uit te brei. Israel se veiligheidskabinet het ‘n plan goedgekeur om sy militêre optrede teen Hamas te verhewig, wat die inval van Gaza en die behoud van sy gebied insluit. Die kabinet het ook in […]