# Rusland en Oekraïne het elk 205 soldate vrygelaat in die vyfde uitruiling van krygsgevangenes sedert die begin van die jaar. Moskou sê die Verenigde Arabiese Emirate het die uitruiling bemiddel en voeg by sy soldate is tans in Belarus vir mediese en sielkundige ondersoeke. Die uitruiling volg terwyl gesprekke oor ‘n wapenstilstand wat Amerika […]
# Israel’s Finance Minister Bezalel Smotrich says that a victory for his country in its war against militant group Hamas means that the Gaza Strip will be “entirely destroyed”. Smotrich, who lives in a settlement in the West Bank, also expressed his hope that the territory would be formally annexed during the current government’s term, […]
# The Catholic cardinals gathered ahead of the conclave to elect a new pope called for ceasefires and peace negotiations without preconditions in Ukraine and the Middle East. They offered their “heartfelt appeal to all parties involved to reach as soon as possible a permanent ceasefire and to negotiate, without pre-conditions” a longer-term peace. The […]
# Russia and Ukraine each released 205 captured soldiers in the fifth prisoner-of-war exchange since the beginning of the year. Moscow says the exchange was brokered by the United Arab Emirates, adding that its soldiers were currently in Belarus undergoing medical and psychological check-ups. The prisoner swap comes as US-mediated ceasefire talks between the two […]
# Sir David Attenborough, aan die vooraand van sy een-honderdste jaar, stel bekend wat hy beskryf as een van die belangrikste films van sy loopbaan. Hy glo sy nuwe, rolprent-lengte film Ocean kan ’n beslissende rol speel om biodiversiteit te red en die planeet teen klimaatsverandering te beskerm. Sir David, wat Donderdag 99 jaar oud […]
# Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, lei ‘n afvaardiging in Denemarke vir die Kopenhagen Ministeriële Klimaatsvergadering, wat vandag plaasvind. Die twee-dag wêreldvergadering sal belangrike klimaatsbeleid bepaal in die aanloop to COP30 in Brasilië. Die minister is van plan om sterker vennootskappe, duidelike befondsingspaaie en optrede oor klimaatsaanpassing te verseker. Sy […]
# Sir David Attenborough is launching what he says is one of the most important films of his career as he enters his hundredth year. He believes his new, cinema-length film Ocean could play a decisive role in saving biodiversity and protecting the planet from climate change. Sir David, who will turn 99 on Thursday, […]
# Russiese hommeltuigaanvalle het oornag die noordoostelike Kharkiv-streek van Oekraïne getref. Die Barabashovo-mark in die stad Kharkiv is een van die plekke wat getref is en oornag grootliks afgebrand het. Dit volg ná ‘n Oekraïense hommeltuigaanval op Moskou wat die tydelike sluiting van die stad se lughawens veroorsaak het. Dit is die tweede agtereenvolgende nag […]
# Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Moses Vilakati, glo landbou moet ‘n integrale rol speel in die versnelling van ontwikkeling op die vasteland. Hy het gepraat op die bekendstelling van die strategie- en aksieplan vir die Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram in Kemptonpark, Ekurhuleni. Vilakati het aan SABC News gesê die AU se lidlande moet hierdie […]