# Israeli left-wing opposition leader Yair Golan has called for an immediate end to the Gaza war and said Prime Minister Benjamin Netanyahu’s government no longer represented most Israelis. Golan’s party, a conglomeration of left-wing factions, has only four seats in Israel’s 120-member legislature, making it one of its smallest political groups. But in a […]
# Die vergadering tussen Afrika-burgemeesters en Urban20 Sherpa-afgevaardigdes begin hierdie week by die WNNR Internasionale Konferensiesentrum in Tshwane. Dit vind plaas ter voorbereiding van die Johannesburgse Burgemeestersberaad van 12 tot 14 September 2025. Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, het aan die media en die burgemeester van Tshwane, Nasipi Moya gesê hy is hoopvol dat […]
# The African Mayors Assembly and Urban20 Sherpa meeting kicks off this week at the CSIR International Convention Centre in Tshwane. This comes ahead of the Johannesburg Mayors Summit from 12 to 14 September 2025. Addressing the media alongside Tshwane mayor Nasipi Moya, Johannesburg mayor Dada Morero, is hopeful US mayors will attend tothe meeting’s […]
# ‘n Koalisie van ontwikkelingsbanke beplan om teen 2030 meer as 60-miljard rand te belê om plastiekbesoedeling in die oseane te bestry. Die Skoon Oseane-inisiatief, wat by ‘n VN-konferensie in Frankryk herbekendgestel is, is daarop gemik om plastiekrommel en mikroplastiek wat ekosisteme en menslike gesondheid bedreig, aan te pak. Die projek, gesteun deur Europese en […]
# A coalition of development banks plans to invest over 60-billion-rand by 2030 to combat plastic pollution in the oceans. The Clean Oceans Initiative, relaunched at a UN conference in France, aims to tackle plastic waste and microplastics threatening ecosystems and human health. The project, backed by European and Asian banks, will fund waste management, […]
# Iranse amptenare het ‘n polisiebevel van 2019 wat die stap van honde in die hoofstad Teheran verbied, uitgebrei na ten minste 18 ander stede. Owerhede verwys na openbare orde en gesondheids- en veiligheidskwessies. Honde-eienaarskap, die oortreding van Iran se verpligte hijab-wette, die bywoon van ondergrondse partytjies en drankgebruik is lank reeds vorms van ‘n […]
# Iranian officials have expanded a 2019 police order banning dog walking in the capital Tehran, to at least 18 other cities. Authorities cite public order, and health and safety concerns. Dog ownership, defying Iran’s mandatory hijab laws, attending underground parties and drinking alcohol have long been forms of quiet rebellion against Iran’s theocratic regime. […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die repatriasie van die oorskot van anti-apartheidshelde en inheemse Khoi- en San-voorouers is die sleutel tot die regstelling van geskiedkundige ongeregtighede. Hy het die herbegrafnisse van die oorskot van 58 Khoi- en San-mense genoem, terwyl gesprekke met die Universiteit van Glasgow voortduur om meer […]
# Nagenoeg 60 mense is in San Francisco gearresteer nadat betogers in die stad vergader het om teen president Donald Trump se immigrasieklopjagte te betoog. Volgens die polisie in die stad in die noorde van Kalifornië is die betogers in hegtenis geneem omdat dit ‘n onwettige byeenkoms was. Die versetoptrede in San Francisco volg ná […]