# A multi-million-dollar US warplane failed to land on the Harry S. Truman aircraft carrier and plummeted into the Red Sea. This is the second jet lost from the ship in just over a week. The two-seat F/A-18F Super Hornet fighter jet, worth around 1.2-billion-rand, went overboard after an unsuccessful attempt to slow it down […]
# Die African Transformation Movement het die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Wet op Burgerskap as onverantwoordelik beskryf. Die hof het ‘n vorige uitspraak van die Appèlhof bevestig dat ‘n artikel van Wet 88 van 1995 ongrondwetlik is. Dit het bepaal dat Suid-Afrikaners wat vrywillig die burgerskap van ‘n ander land buite die huwelik […]
# Londen is vir die derde agtereenvolgende jaar as die beste stad in Europa aangewys. Resonance Consultancy het drie belangrike faktore in ag geneem: leefbaarheid, geliefdheid en welvarendheid. Hy sê Londen se magnetiese aantrekkingskrag lok steeds ‘n wêreldwye gehoor, van studente en entrepreneurs tot toeriste en korporatiewe reuse. In die tweede plek is Parys, wat […]
# Die uitsaaier, skrywer en natuurkundige David Attenborough glo sy nuwe rolprent, Ocean, kan ‘n beslissende rol speel in die redding van biodiversiteit en die beskerming van die planeet teen klimaatsverandering. Die rolprent beklemtoon hoe die oseaan die wêreld gevorm het en waarom die toekoms van die planeet verweef is met die gesondheid van oseane. […]
# For the third consecutive year, London has been ranked as the best city in Europe. Resonance Consultancy assessed three major factors: liveability, lovability, and prosperity. It says London’s magnetic appeal continues to draw a global audience, from students and entrepreneurs to tourists and corporate titans. In second place is Paris, which the report describes […]
# Portretskilderye van koning Charles en koningin Camilla is onthul nadat dit geskep is om hulle kroning in 2023 te gedenk. Die twee vollengte skilderye van die koningspaar is onderskeidelik deur die kunstenaars Peter Kufeld en Paul Benny geskep. Dit sal tot 5 Junie in die Nasionale Gallery te sien wees waarna dit na Buckingham-paleis […]
# Die wenners van die Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes gaan Suid-Afrika by die gesogte Regeneron Internasionale Wetenskap- en Ingenieurstentoonstelling in Columbus, Ohio, in die VSA verteenwoordig. Dit is die wêreld se grootste voor-kollege wetenskap-, tegnologie-, ingenieurswese- en wiskundekompetisie. Ismaail Hassen, Salusiwe Mxayiya, Naveera Chana en Binyameen Mohaedy, gaan hulle baanbrekersnavorsingsprojekte tentoonstel. Krishnie Naidoo van […]
# Broadcaster, writer, and naturalist David Attenborough believes his new film, Ocean, could play a decisive role in saving biodiversity and protecting the planet from climate change. The film highlights how the ocean has shaped the world and why the future of the planet is intertwined with the health of the ocean. Countries have committed […]
# Die Indiese regering sê hy het nege terroristevestings in Pakistan en die aangrensende Kasjmir-provinsie met missiele aangeval. Volgens Pakistan is agt mense dood, insluitend kinders, wat die premier, Shehbaz Sharif, as oorlog beskryf. Indië en Pakistan beheer dele van die betwiste Kasjmir-grensgebied. Die jongste verskerpte optrede volg nadat Indië Pakistan beskuldig het van die […]