# Die konserwatiewe aktivis, Charlie Kirk se vrou, Erika, sê sy vergewe die man wat van haar man se moord aangekla word. Die 22-jarige Tyler Robinson is verlede week van sewe oortredings aangekla wat moord en regsverydeling insluit. Kirk is tydens ʼn geleentheid by die Utah Valley University doodgeskiet. Erika Kirk het gister by haar man […]
# Die Japanese fliek, Demon Slayer: Kimetsu no Yaiba Infinity Castle, is steeds nommer een by Noord-Amerikaanse kaartjiekantore. Die film is die eerste van ʼn trilogie oor ʼn seun wat demone jag om sy gesin te wreek en ʼn oplossing te vind vir sy suster wat in ʼn demoon verander het. Him, van Universal and […]
# Conservative activist Charlie Kirk’s widow, Erika, says she forgives the man charged with her husband’s murder. Twenty-two-year-old Tyler Robinson was formally charged last week with seven counts, including murder and obstruction of justice. Kirk was shot dead during an event at Utah Valley University. Speaking at her husband’s memorial service in Arizona on Sunday, Erika […]
# President Donald Trump van Amerika sê Charlie Kirk is vermoor omdat hy dapper en vreesloos geleef het en briljant kon redeneer. Die konserwatiewe aktivis is vroeër die maand by die Utah Valley University doodgeskiet en die 22-jarige Tyler Robinson word van die moord aangekla. Trump het gister by ʼn gedenkdiens vir Kirk in Arizona […]
# Japanese juggernaut, Demon Slayer: Kimetsu no Yaiba Infinity Castle, continued its dominance in the North American box office, maintaining its number one position. The film is the first in a trilogy about a boy who becomes a demon slayer to avenge his family and find a cure for his sister, who has turned into […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, verwerp die erkenning van ʼn onafhanklike Palestynse staat as ʼn absurde beloning vir terreur. Dit volg nadat die Verenigde Koninkryk, Kanada en Australië amptelik hul erkenning van ʼn Palestynse staat bekendgemaak het. Netanyahu sê hy het jare lank, ten spyte van geweldige plaaslike en internasionale druk, die skep […]
# US president Donald Trump says Charlie Kirk was assassinated because he lived bravely, he lived boldly, and he argued brilliantly. The conservative activist was fatally shot at Utah Valley University earlier this month, and 22-year-old Tyler Robinson has been charged with his murder. Speaking at a memorial service for Kirk in Arizona yesterday, Trump characterised […]
# Solidariteit sê hy het ʼn voorgestelde handelsraamwerk tussen Suid-Afrika en Amerika bekendgemaak. Die vakbond beskryf sy besoek aan Amerika as ʼn uitgebreide gemeenskaps-diplomatieke besoek. Connie Mulder van Solidariteit sê die raamwerk fokus veral op die beskerming van eiendomsregte en dat Amerikaanse maatskappye van swart ekonomiese bemagtiging uitgesluit word. Hy sê die raamwerk stel voor […]
# Die Verenigde Koninkryk, Kanada en Australië het amptelik erkenning aan Palestina as staat gegee. Dis in aanloop tot die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering dié week in New York. Die dodetal in Gaza sedert Hamas se inval op 7 Oktober 2023 en die Israelse Weermag se reaksie daarop, staan op sowat 65-duisend. Die Verenigde […]