# A Kenyan court has sentenced four men to one year in prison or pay a fine of 140-thousand-rand for trying to smuggle thousands of live queen ants out of the country. The two Belgians, a Vietnamese and a Kenyan were arrested last month with live ants suspected to have been destined for collectors in […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema, is ’n visum geweier vir die Verenigde Koninkryk wat hom verhoed om die naweek die Cambridge-konferensie by te woon. Malema het die besluit afgemaak as ’n poging om politieke meningsverskille te onderdruk. Hy het bekendgemaak dat hy die weieringsbrief net vier uur voor sy beplande vertrek ontvang […]
# EFF leader Julius Malema has been denied a UK visa to attend the Cambridge Conference this weekend. Malema criticised the decision as an attempt to silence dissenting political views. He revealed that he received the denial letter just four hours before his scheduled departure, despite earlier assurances that the matter would be resolved earlier […]
# Die senior Hamas-ampsdraer Bassem Naim sê hulle dring aan op ’n omvattende ooreenkoms om die oorlog met Israel in Gaza na 19 maande te beëindig. Israel het Maandag planne aangekondig om sy militêre veldtog in die oorloggeteisterde gebied uit te brei, wat volgens ’n Israelse amptenaar ’n oorwinning sou behels. Die plan het internasionale […]
# Iran-ondersteunde Houthi-rebelle van Jemen sê hulle sal voortgaan om Israelse skepe in die Rooisee en Golf van Aden te teiken, ten spyte van ’n skietstilstandooreenkoms met die Verenigde State. ’n Lid van die politieke buro van die Houthi’s, Abdulmalik Alejri, sê die waterweë is veilig vir alle internasionale skepe, behalwe dié van Israel. Hy […]
# Die DA het ‘n beroep op die Minister van Water en Sanitasie, Penny Majodina, gedoen vir ’n onmiddellike ondersoek deur die Ouditeur-Generaal oor die toename van elf-miljard-rand in die koste van Fase 2 van die Lesotho Hooglandwaterprojek. Die projek is in 2008 begroot op agt-miljard-rand, maar volgens Stephen Moore van die DA het die […]
# Senior Hamas official Bassem Naim says that the militant group insisted on a “comprehensive agreement” to end the war with Israel in Gaza, now in its 19th month. Israel announced plans on Monday to expand its military campaign in the war-ravaged territory, which an Israeli official said would entail its “conquest”. The plan has […]
# Valerie, die worshond, en haar eienaars is uiteindelik herenig nadat sy 540 dae alleen oorleef het op Kangaroo-eiland in Suid-Australië. Valerie het in November 2023 vermis geraak tydens ‘n kampeeruitstappie na die eiland. Vreemdelinge het probeer help, maar sy het gevlug en haar eienaars het moed opgegee en is sonder Valerie huis toe. ‘n […]
# Yemen’s Iran-backed Huthi rebels says that they would continue targeting Israeli ships in the Red Sea and Gulf of Aden despite a ceasefire deal with the United States. Member of the Huthi political bureau, Abdulmalik Alejri, says the waterways are safe for all international ships except Israeli ones. He said Israel is not part […]