# Nepal se voormalige hoofregter van die Hooggeregshof, Sushila Karki, het die land se tussentydse eerste minister geword nadat gewelddadige teen-korrupsie-betogings die regering uit die kussings gelig het. Die 73-jarige Karki is tydens ‘n kort seremonie ingehuldig en het die eerste vrou geword om die verarmde Himalaja-nasie te lei nadat ‘n ooreenkoms met die leiers […]
# Nepal’s former Supreme Court chief justice Sushila Karki has become the country’s interim prime minister after deadly anti-corruption protests ousted the government. The 73-year-old Karki was sworn in during a brief ceremony, becoming the first woman to lead the impoverished Himalayan nation after a deal was reached with the protest leaders. Karki is expected […]
# Die Ford motorvervaardiger in Suider-Afrika het meer as vyf-duisend Ford Ranger-voertuie oor remprobleme herroep. Die 2025 en 2026 modelle kan ‘n verlies van pedaaldruk ondervind as gevolg van ‘n fout in die remversterkersagteware, wat die moontlikheid van botsings verhoog. Die herroeping raak ook voertuie in Botswana, Namibië en Eswatini. Die maatskappy moedig kliënte aan […]
# Rusland sê daar is ‘n ‘stilstand’ in vredesgesprekke met Oekraïne nadat die Amerikaanse president Donald Trump weer gewaarsku het sy geduld met sy Russiese eweknie, Vladimir Putin, raak vinnig op. Trump se pogings om die drie-en-‘n-half jaar lange konflik tot ‘n einde te bring, het die afgelope weke gewankel, met Rusland wat aanhou met […]
# Die oorlede Giorgio Armani se testament kan die toekoms van sy ikoniese modehuis hervorm. Sy erfgename is aangesê om 15-persent van die aandele binne 18 maande te verkoop, met die opsie om nog 54,9-persent van die aandele te verkoop, wat die Giorgio Armani-stigting met ten minste 30-persent laat. Die Italiaanse ontwerper wat verlede week […]
# The late Giorgio Armani’s will could reshape the future of his iconic fashion house. Heirs are instructed to sell a 15-percent stake within 18 months, with the option to divest up to 54.9-percent more, leaving the Giorgio Armani Foundation with at least 30-percent. The Italian designer, who died last week preferred buyers including Louis […]
# Car manufacturer Ford Motor Company of Southern Africa has recalled over five-thousand Ford Ranger vehicles due to brake issues. The 2025 and 2026 models may experience a loss of pedal pressure from a brake boost software fault, increasing the risk of accidents. The recall also affects vehicles in Botswana, Namibia, and Eswatini. The company […]
# Prins Harry het ‘n verrassingsbesoek aan die Oekraïense hoofstad gebring nadat hy vroeër die week ‘n alleen-reis na Brittanje onderneem het waar hy met sy pa, koning Charles, herenig is vir hul eerste persoonlike ontmoeting in 19 maande. Die prins het in Kiëf aangekom met ‘n span van sy Invictus-spele-stigting en sal na verwagting […]
# Russia says that peace talks with Ukraine were on “pause” as US President Donald Trump again warned he was fast running out of patience with his Russian counterpart Vladimir Putin. Trump’s efforts to bring the three-and-a-half-year conflict to an end have faltered in recent weeks, with Russia digging into its hardline demands and refusing […]