# Die internasionale sommeliersvereniging gaan vir die eerste keer in sy 55-jarige bestaan sy algemene vergadering in Afrika aanbied, en wel in Stellenbosch en Kaapstad. Die geskiedkundige geleentheid beklemtoon Afrika se al groter rol in die wêreldwye wynkultuur en baan die weg vir die vereniging se 2027-kompetisie vir Beste Sommelier in Afrika en die Midde-Ooste. […]
# Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, sê dit is nie ‘n moontlikheid om na die oorlog in Oekraïne weer Russiese fossielbrandstof aan te koop nie. Dit kom te midde van die Amerikaanse president, Donald Trump, se pogings om ‘n vredesooreenkoms te bewerkstellig. Die Europese Unie was dekades lank Rusland se […]
# For the first time in its 55-year history, the Association de la Sommellerie Internationale will host its General Assembly in Africa. The historic event highlights Africa’s growing role in global wine culture and sets the stage for the ASI Best Sommelier of Africa and the Middle East competition in 2027. It will take place […]
# European Commission president Ursula von der Leyen has ruled out the possibility of resuming purchases of Russian fossil fuels after the war in Ukraine. This comes amid US president Donald Trump’s push to strike a peace deal between Russia and Ukraine. For decades, the European Union was Russia’s largest client, but the relationship collapsed […]
# Die Internasionale Energie-agentskap waarsku dat metaanvrystellings van fossielbrandstowwe op hardnekkig hoë vlakke bly. Volgens sy 2025 Global Methane Tracker-verslag het die wêreldproduksie van olie, gas en steenkool, en beperkte versagtingspogings, metaanvrystellings van die energiesektor bo 120-miljoen-ton per jaar gehou. Huidige metaanverminderingsbeloftes deur lande en maatskappye dek 80-persent van die wêreldwye olie- en gasproduksie. Die […]
# The International Energy Agency is warning that methane emissions from fossil fuels remain at stubbornly high levels. According to its Global Methane Tracker 2025 report, global production of oil, gas, and coal, and limited mitigation efforts to date, have kept methane emissions from the energy sector above 120-million tonnes a year. Current methane reduction […]
# Pakistan se eerste minister, Shehbaz Sharif, het belowe om terug te slaan ná Indië se dodelike missielaanval op sy land. Minstens 31 burgerlikes is dood en 46 gewond toe Indië missielaanvalle op Pakistan en Pakistan-geadministreerde dele van Kasjmir geloods het. Indië sê die aanvalle was ‘n direkte vergelding vir ‘n aanval in hul geadministreerde […]
# Swart rook het gisteraand uit die skoorsteen van die Sistynse Kapel geborrel wat aandui dat die eerste stemming by die kardinaalsvergadering sonder die verkiesing van ‘n pous afgeloop het. Altesaam 133 kardinale van oral in die wêreld het ‘n eed van geheimhouding aan die begin van die vergadering afgelê wat sestien dae na die […]
# Pakistan’s prime minister, Shehbaz Sharif, has vowed to retaliate after India’s deadly missile strike. At least 31 civilians were killed and 46 wounded when India fired missile strikes in Pakistan and Pakistan-administered parts of Kashmir. India says the strikes were a direct retaliation for an attack in their administered parts of Kashmir late last […]