# ‘n Ligte vliegtuig met 12 passasiers aanboord het vanoggend op ‘n vlug van Kenia se kus af neergestort. Al die passasiers in vermoedelik dood. Die vliegtuig was van die toeriste-oord Diani af op pad na Kichwa Tembo, ‘n privaat vliegveld in die Maasai Mara Nasionale Park. Kenia se Burgerlugvaartowerheid het geen verdere besonderhede verskaf […]
# Qatar Airways has partnered with Grammy-winning artist Swizz Beatz to launch the Qatar Airways Creative 100, a global platform celebrating the world’s most influential creatives. Unveiled at Art Basel Paris 2025, the initiative will spotlight 100 visionaries from art, music, design, sport, and technology, including South African DJ Black Coffee. The platform will offer […]
# President Volodimir Zelensky sê Oekraïne sal nog twee tot drie jaar Europese finansiële steun benodig om teen Rusland te veg. Kiëf was grootliks afhanklik van militêre en finansiële steun van buitelandse bondgenote sedert Moskou se grootskaalse inval in Februarie 2022. Leiers van die Europese Unie het verlede week die Europese Kommissie opdrag gegee om […]
# Die finansiëledienstemaatskappy RMB het in samewerking met die Gordon-instituut vir Sakewetenskap, die 2025/26 verslag oor waar om in Afrika te belê vrygestel. Seychelle en Mauritius behou die eerste twee plekke, terwyl Egipte, Suid-Afrika en Marokko die top vyf voltooi. Die Ivoorkus het met agt plekke tot agtste gestyg, terwyl Nigerië met nege plekke tot […]
# President Volodymyr Zelensky says Ukraine needs European financial support to continue fighting Russian forces for another two or three years. Kyiv has been largely dependent on military and financial support from allies abroad to hold off Moscow’s army, which launched a full-scale invasion of Ukraine in February 2022. EU leaders last week tasked the […]
# A small plane travelling from Kenya’s coast crashed this morning, with the 12 people on board feared dead. The plane was en route to Kichwa Tembo, a private airstrip located in the Maasai Mara National Park, from the tourist hotspot of Diani. The Kenya Civil Aviation Authority gave no further details, but said that […]
# Die Universiteit van Kaapstad het by voorste gesondheidsvennote op die vasteland en wêreldwyd aangesluit in die stryd teen stilgeboortes. Byna ʼn miljoen babas op die vasteland word elke jaar doodgebore, terwyl die oorsaak gewoonlik voorkombaar was. ʼn Nuwe verslag met die titel, Improving Stillbirth Data Recording, Collection and Reporting in Africa, beklemtoon die dringende […]
# Financial services company RMB, in collaboration with the Gordon Institute of Business Science, has launched the Where to Invest in Africa 2025/26 report. Seychelles and Mauritius retain the top two spots, while Egypt, South Africa, and Morocco round out the top five. The Ivory Coast rose eight places to eighth, while Nigeria dropped by […]
# Die ANC het president Cyril Ramaphosa gelukgewens met sy eredoktorsgraad in internasionale betrekkinge van die Universiteit van Malaya in Maleisië. Die universiteit het gesê die verlening weerspieël die erkenning van Ramaphosa se leierskap, bydraes tot internasionale betrekkinge en toewyding aan globale ontwikkeling. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê die toekenning is ook ‘n […]