# Two British men, Daniel Graham and Adam Carruthers, have been found guilty of criminal damage for deliberately felling a landmark sycamore tree in northern England. The tree, at a spot known as Sycamore Gap, was located on the historic UNESCO World Heritage listed Hadrian’s Wall, which was constructed almost two-thousand years ago to guard […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê vrede en ontwikkeling in Afrika is diep verweef. Hy sê die toenemende konflik in Suid-Soedan, Soedan, die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo, en die onopgeloste kwessie oor selfbeskikking in Wes-Sahara, bly kritieke elemente op die vasteland se veiligheidsagenda. Lamola sê die Suid-Afrikaanse […]
# Amerikaanse media berig president Donald Trump se administrasie beplan om volgende week die eerste groep wit Suid-Afrikaners in die Verenigde State te hervestig. Die Amerikaanse ondersoekende nuusagentskap, The Lever, het eerste berig oor die vestigingsplan en ‘n dokument van 30 April aangehaal waarin gesê word Suid-Afrikaners is geskeduleer om “binne ‘n paar dae” daar […]
# International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola says peace and development in Africa are deeply interconnected. He says escalating conflict in South Sudan, Sudan, Eastern Democratic Republic of Congo and the unresolved question of self-determination in Western Sahara remain critical elements on the continent’s security agenda. Lamola says the South African government expresses concern over the […]
# Krieket: Die Indiese Premierliga is vir ‘n onbepaalde tyd opgeskort weens die dodelike militêre konflik tussen Indië en Pakistan. Die besluit is geneem nadat ’n wedstryd gister in Dharamsala gestaak is – minder as 200-kilometer van die noordelike stad Jammu waar ontploffings ure tevore aangemeld is. Indië het vandag op die derde dag van […]
# Cricket: The Indian Premier League has been suspended indefinitely because of the deadly conflict between India and Pakistan. Officials decided to pause the tournament after a match was abandoned in Dharamsala yesterday, less than 200 kilometres from the northern city of Jammu, where explosions were reported hours earlier. On a third day of exchanges […]
# US media are reporting that president Donald Trump’s administration plans to resettle the first group of white South Africans to the United States next week. The resettlement plan was first reported by US investigative outlet The Lever, which quoted a 30 April memo saying that the South Africans were scheduled to arrive “within a […]
# Suid-Afrikaanse varkboere het kommer uitgespreek oor die voortslepende handelsgesprekke met Amerika en vrees dit kan dalk lei tot die verslapping van bestaande veiligheidsprotokolle. Sulke veranderings kan moontlik nadelige gevolge hê vir die plaaslike varkvleisbedryf en wek kommer oor die toekoms van binnelandse produsente te midde van internasionale handelsverdragte. Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse […]
# Senior Amerikaanse en Chinese amptenare vergader die naweek in Genève, Switserland, om ‘n ontlonting van hul skadelike handelsoorlog te bespreek. President Donald Trump het ‘n tarief van ten minste 145-persent op die meeste Chinese invoere geplaas, en China het gereageer met ‘n tarief van 125-persent op sommige Amerikaanse invoere. Die Amerikaanse minister van Finansies, […]