# The United Nations awarded the Dag Hammarskjöld Medal to the late South African National Defence Force member, major Tolla Pieterse. SANDF deputy Chief Joint Operations, Major General René Mercuur, says Pieterse was fatally wounded in July 2024 when a hand grenade exploded close to his sleeping quarters in the Beni base in the eastern […]
# Die Verenigde Nasies het die Dag Hammarskjöld-medalje toegeken aan die oorlede lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, majoor Tolla Pieterse. Die adjunkhoof van die SANW, generaal-majoor René Mercuur, sê Pieterse is in Julie 2024 noodlottig gewond toe ‘n handgranaat naby sy slaapvertrek in die Beni-basis in die oostelike streek van die Demokratiese Republiek van […]
# Duik: Die Russiese vryduiker Alexey Molchanov het 126 meter met ‘n enkele asemteug geduik om ‘n nuwe wêreldrekord op te stel by die AIDA-vryduikwêreldkampioenskap in Limassol, Ciprus. Hy het diep in die Middellandse See afgeduik met niks anders as ‘n koplig, twee vinne en ‘n tou as ‘n gids nie. Dit word beskou as […]
# Diving: Russian freediver Alexey Molchanov plunged 126 metres in a single breath to set a new world record at the AIDA Freediving World Championships in Limassol, Cyprus. He descended deep below the Mediterranean Sea with nothing but a headlight, two fins, and a rope as a guide, in a feat considered one of the […]
# UK Prime Minister Keir Starmer told a global conference of centre-left leaders that they must tackle uncontrolled migration and confront “lies” being told about their countries by hard-right politicians. The meeting in London included Australian Prime Minister Anthony Albanese and Canadian premier Mark Carney and comes as right-wing populism rises around the world and […]
# The prime minister of Israel, Benjamin Netanyahu told the UN General Assembly yesterday that “every government” should follow Donald Trump’s lead in refusing to recognise a Palestinian state. Dozens of delegates walked out of the hall as Netanyahu started his address of around 40 minutes, instead of the allocated 15. Netanyahu said those recognising […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Vrydag aan die VN se Algemene Vergadering gesê alle regerings moet Donald Trump se leiding volg en weier om ‘n Palestynse staat te erken. Tientalle afgevaardigdes het uitgestap toe Netanyahu met sy toespraak van ongeveer 40 minute begin het, in plaas van die toegekende 15. Netanyahu het […]
# Die eerste minister van Brittanje, Keir Starmer, het aan ‘n wêreldkonferensie van sentristies-linkse leiers gesê hulle moet onbeheerde migrasie aanpak en die “leuens” wat ver-regse politici oor hulle lande verkondig, konfronteer. By die vergadering in Londen was ook die Australiese eerste minister Anthony Albanese en die Kanadese premier Mark Carney. Dit het plaasgevind te […]
# Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu het aan die VN se Algemene Vergadering gesê sy land het die grootste deel van die gewapende Palestynse groep Hamas se “terreurmasjien verpletter” en probeer om die werk “so vinnig as moontlik” af te handel. Netanyahu vier, wat hy ‘n reeks strategiese oorwinnings in die afgelope jaar noem. […]