# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Hamas daarvan beskuldig dat hy die wapenstilstandooreenkoms in Gaza skend deur die oorskot van ‘n gyselaar te oorhandig wat soldate reeds byna twee jaar gelede gevind het. Hy waarsku Israel sal reageer nadat hy die volgende stappe met sy Weermaghoofde bespreek het. Dit verhoog vrese oor die […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging het die Afrika-Unie versoek om die uitslae van die onlangse verkiesings in Kameroen en die Ivoorkus te verwerp. Afrika Mayibuye sê die proses was onregverdig en het gehelp om ou leiers aan bewind te hou. Sydney Baloyi van die beweging glo Kameroen se president, Paul Biya, wat op 92-jarige ouderdom herkies […]
# The Israeli prime minister Benjamin Netanyahu has accused Hamas of a “clear violation” of the Gaza ceasefire deal by releasing remains of a hostage already recovered by troops nearly two years ago. He warned that Israel would respond after he discussed “next steps” with his defence chiefs. Netanyahu’s threat increases fears over the sustainability […]
# The Afrika Mayibuye Movement has urged the African Union to reject the results of the recent elections in Cameroon and the Ivory Coast. Afrika Mayibuye says the votes were unfair and helped keep old leaders in power. The movement’s Sydney Baloyi believes Cameroon’s president, Paul Biya, re-elected at 92-years-old and the Ivory Coast’s 83-year-old […]
# Die kragtigste Karibiese storm in 2025, Orkaan Melissa, sal na verwagting dood en verwoesting saai in Jamaika. Die orkaan het Katrina verbygesteek om die sewende sterkste Atlantiese orkaan ooit te word. Die Wêreld-weerkunde-organisasie waarsku oor katastrofiese kitsvloede en grondverskuiwings met deinings van tot vier meter. Die Rooi Kruis berei intussen voor vir tot 1,5-miljoen […]
# The most powerful Caribbean storm of 2025, Hurricane Melissa, is expected to cause death and destruction in Jamaica. It has now overtaken Katrina to become the seventh most intense Atlantic hurricane on record. The World Meteorological Organisation has warned of catastrophic flash flooding and landslides with storm surges of up to four metres. The […]
# Qatar Airways het hande gevat met die Grammy-bekroonde kunstenaar Swizz Beatz om die Qatar Airways Creative 100 van stapel te stuur, ‘n wêreldwye platform om die wêreld se invloedrykste vindingrykes te vier. Die veldtog, wat by Art Basel Paris 2025 onthul is, sal 100 vindingrykes in kuns, musiek, ontwerp, sport en tegnologie in die […]
# A small plane travelling from Kenya’s coast crashed this morning, killing the 11 people on board. The plane was en route to Kichwa Tembo, a private airstrip located in the Maasai Mara National Park, from the tourist hotspot of Diani. Ten passengers, eight Hungarians and two Germans, as well as the Kenyan captain were […]
# ‘n Ligte vliegtuig met 11 mense aan boord het vanoggend op ‘n vlug van Kenia se kus af neergestort. Die vliegtuig was van die toeriste-oord Diani af op pad na Kichwa Tembo, ‘n privaat vliegveld in die Maasai Mara Nasionale Park. Tien passasiers, agt van Hongarye en twee Duitsers, en die Keniaanse vlieënier is […]