# Thousands of protesters in support of hostages took to the streets of Jerusalem and marched towards prime minister Benjamin Netanyahu’s residence. They voiced their anger over his government’s plan to fully occupy Gaza City. A former soldier, Max Kresch, who marched, told the BBC he refused to continue to serve in Netanyahu’s political war. […]
# President Volodymir Zelensky sê Oekraïne sal nie hul grond vir besetters persent gee nie. Dit volg terwyl president Donald Trump en sy Russiese eweknie Vladimir Putin beplan om op 15 Augustus vredessamesprekings te hou. Zelensky het in ‘n video-boodskap aan die nasie gesê die twee leiers sal niks bereik nie. Hy sê ware vrede […]
# President Volodymir Zelensky says Ukraine will not gift their land to occupiers. This comes as US president Donald Trump and his Russian counterpart Vladimir Putin are planning to meet on 15th August for peace talks. Zelensky said in a video address to the nation the two leaders will not achieve anything. He said genuine […]
# ‘n Australiese vrou, Erin Patterson, wat drie van haar skoonfamilie vermoor het toe sy ‘n beef wellington met dodelike sampioene bedien het, het na bewering ook probeer om haar vervreemde man te vergiftig. Simon Patterson, het tydens ‘n voorverhoor in Oktober 2024 gesê hy vermoed sy het hom by verskeie geleenthede vergiftigde kos gegee. […]
# An Australian woman, who murdered three of her in-laws by feeding them a beef wellington laced with deadly mushrooms, also allegedly tried to poison her estranged husband. Patterson’s estranged husband, Simon Patterson, told a pretrial hearing in October 2024 that he suspected she fed him poisoned food on several occasions. The evidence was never […]
# Die familie van die wyle voormalige Zambiese president Edgar Lungu het aansoek gedoen om verlof tot appèl teen die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat gelas het dat sy oorskot na Lusaka gerepatrieer word vir begrafnis. Regterpresident Aubrey Ledwaba het gister dié bevel gelewer en die Zambiese regering se argument oor ‘n staatsbegrafnis […]
# President Cyril Ramaphosa het sy meegevoel aan Ghana se president John Dramani Mahama betuig nadat ‘n helikopterongeluk die lewens van geëis het, insluitend die minister van Verdediging, Edward Omane Boamah, en die minister van Omgewing, Ibrahim Murtala Mohammed. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Suid-Afrika dink aan die bedroefde families en spreek solidariteit uit […]
# Saftu sê regeringsleiers het misluk om Suid-Afrika se soewereiniteit teen die aanslag van verhoogde Amerikaanse druk te beskerm. Dit volg na die instelling van 30-persent tariewe op Suid-Afrikaanse goedere. Die vakbondfederasie beskuldig president Cyril Ramaphosa dat hy tot die belange van die VSA toegegee het, veral met sy ondersteuning van die invoer van fossielbrandstowwe. […]
# Union federation Saftu says government leaders have failed to protect South Africa’s sovereignty in the face of rising US pressure. This follows the 30-percent tariff hike imposed by the US on South African goods. The union accuses president Cyril Ramaphosa of giving in to US interests, especially by supporting fossil fuel imports. Saftu’s Asive […]