# Belangrike Moslemlande het hul steun verklaar vir ‘n plan van die Amerikaanse president Donald Trump om die oorlog in Gaza te beeïndig, terwyl sommige Palestyne die plan as ‘n “klug” afgemaak het. Agt Arabiese of Moslem-meerderheidslande sê hulle verwelkom Trump se opregte pogings om die oorlog te beeïndig. In ‘n gesamentlike verklaring het Egipte, […]
# The Ministry of International Relations and Cooperation has confirmed the death of South Africa’s ambassador to France, Nathi Mthethwa. The 58-year-old diplomat, who previously served as Police minister and minister of Sports, Arts and Culture, passed away in Paris under circumstances still being investigated by French authorities. Ministry spokesperson Chrispin Phiri says Mthethwa’s loss […]
# Suid-Afrika se ambassadeur na Frankryk, Nathi Mthethwa, is dood nadat hy van die 22ste vloer van ‘n hotel in Parys geval het. Die 58-jarige us gister as vermis aangemeld, en sy liggaam is by die Hyatt Hotel gevind. Mthethwa, wat tussen 2009 en 2014 as minister van Polisie gedien het, is onlangs in die […]
# South Africa’s ambassador to France, Nathi Mthethwa, has died after falling from the 22nd floor of a Paris hotel. The 58-year-old was reported missing yesterday, and his body was found today at the Hyatt Hotel. Mthethwa, who served as Police minister from 2009 to 2014, was recently implicated in the Madlanga commission over alleged […]
# Key Muslim nations have thrown their weight behind a plan by US President Donald Trump to end the war in Gaza, even as some Palestinians decried the proposal as a “farce”. Eight Arab or Muslim-majority nations said they welcome Trump’s sincere efforts aimed at ending the war. In a joint statement, Egypt, Jordan, the […]
# ‘n Palestynse bron na aan Hamas sê die groep oorweeg die Amerikaanse president Donald Trump se voorstel vir die beëindiging van die Gaza-oorlog, wat gesteun word deur die Israelse eerste minister. Die bron het aan AFP gesê Hamas het begin met ‘n reeks gesprekke met sy politieke en militêre leierskap in Palestina asook in […]
# Die Europese Unie gaan teikens stel vir die vermindering van kweekhuisvrystellings vir 2035 en ’40, betyds vir November se COP30-klimaatberaad in Belém, Brasilië. Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het by ‘n EU-geleentheid in Brussel die noodsaaklikheid van pragmatisme beken, gegewe die verdeling van lidlande oor die doelwitte. Sy sê […]
# Reddingswerkers in Oos-Java, Indonesië, is in ‘n verbete stryd om 38 mense te vind wat vermoedelik vasgekeer is in die puin van ‘n skoolgebou wat Maandag ineengestort het. Beamptes sê drie studente is dood en 99 ander is in die hopitaal, sommige met kritieke beserings, terwyl die dodetal na verwagting sal styg. Baie van […]
# Die Progressive Forces of South Africa het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die Gautengse kommissaris, Tommy Mthombeni, versoek om ondersoek in te stel na die dood van die voormalige Zambiese president Edgar Lungu op Suid-Afrikaanse bodem. Die Nasionale Strategiese Organiseerder, Bonang Letsokoane, noem familie- en politieke kommer oor moontlike vergiftiging. Sy […]