# Die Amerikaanse regering het die eerste keer in byna sewe jaar gesluit nadat senatore nie daarin kon slaag om ‘n befondsingswetsontwerp deur te voer nie. Demokrate in die Kongres het geweier om ‘n Republikeinse befondsingspakket te ondersteun tensy hulle ‘n reeks toegewings rondom gesondheidsorg bekom. Die sluiting is die eerste sedert een van 35-dae […]
# The US government has shut down for the first time in nearly seven years after senators failed to pass a last-minute funding bill. Congressional Democrats refused to support a Republican funding package unless they won a series of concessions centred on healthcare. The shutdown is the first since a 35-day closure that began in […]
# Noodsaaklike minerale behoort die kern te vorm van ʼn nuwe handelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en Amerika. Dis die mening van die Vryheidsfront Plus se leier, Corné Mulder, C5 Capital se stigter en uitvoerende hoof, Andre Pienaar, en C5 Capital se hoof van regeringsbetrekkinge, Chris Opperman. Hulle sê die fokuspunt van hierdie minerale-ooreenkoms kan ʼn veilige […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê hy is steeds vol vertroue dat die regering ‘n positiewe handelsooreenkoms met Amerika sal bereik wat tot voordeel van albei partye is. Suid-Afrika probeer om president Donald Trump se administrasie te oortuig om die tarief van 30-persent te verlaag wat in Augustus op sy uitvoere na Amerika ingestel is. Cosatu […]
# Franse owerhede het met ‘n ondersoek begin na die dood van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. Hy is gister dood aangetref buite die Hyatt Hotel nadat hy Maandag as vermis aangemeld is. Parys se aanklaer, Laure Beccuau, sê Mthethwa se kamervenster op die 22ste vloer is oopgedwing met ʼn skêr wat op […]
# At the heart of a new trade deal between South Africa and the US should be a pact on critical minerals. This is according to Freedom Front Plus leader, Corné Mulder, C5 Capital founder and CEO, Andre Pienaar, and C5 Capital head of government relations, Chris Opperman. They are advocating that the focal point […]
# Die Britse premier Keir Starmer waarsku dat die volgende vier jaar ‘n stryd om die siel van die land teen die verregse Reform UK-party sal wees. Volgens Ipsos, ‘n toonaangewende meningspeiler, sê slegs 13-persent van kiesers dat hulle tevrede is met Starmer sedert hy 15 maande gelede in die amp ingesweer is, terwyl 79 […]
# The Congress of South African Trade Unions says it remains confident that government will secure a positive and mutually beneficial trade agreement with the US. South Africa is trying to persuade president Donald Trump’s administration to lower the 30-percent tariff imposed in August on its exports to the US. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks, says […]
# French authorities have launched an investigation into the death of South Africa’s ambassador to France, Nathi Mthethwa. He was found dead outside the Hyatt Hotel on Tuesday, after being reported missing on Monday. Paris prosecutor Laure Beccuau says Mthethwa’s room window on the 22nd floor had been forced open with scissors that were left […]