# Gesondheidsowerhede in Gaza sê ten minste 70 Palestyne is gister dood in Israeliese militêre aanvalle toe bomaanvalle verskerp is terwyl die Amerikaanse president Donald Trump die Midde-Ooste besoek. Reuters haal mediese personeel aan wat sê die meeste van die slagoffers, insluitend vroue en kinders, is dood in ‘n stortvloed Israeliese lugaanvalle op huise in […]
# Health authorities in Gaza say at least 70 Palestinians died in Israeli military strikes yesterday when bombardments were intensified while US president Donald Trump’ visits the Middle East. Reuters quotes medical staff as saying most of the victims, including women and children, died in a barrage of Israeli airstrikes on houses in the Jabalia area […]
# Die hoof van Rusland se enigste onafhanklike verkiesingswaghond is tot vyf jaar in ’n strafkolonie gevonnis nadat ’n hof hom skuldig bevind het aan samewerking met ’n ongewenste organisasie. Die 44-jarige medevoorsitter van die Golos-beweging, Grigory Melkonyants, wat in Augustus 2023 in hegtenis geneem is, het onskuldig gepleit. Reuters haal menseregte-aktiviste aan wat die […]
# The head of Russia’s only independent election watchdog was sent to a penal colony for five years after a court found him guilty of working with an undesirable organisation. The 44-year-old co-chairperson of the Golos movement, Grigory Melkonyants, who was arrested in August 2023, pleaded not guilty. Reuters quotes human rights campaigners who describes […]
# AfriForum sê president Cyril Ramaphosa moet verantwoordelikheid aanvaar vir die groeiende emigrasie van Afrikaners, in plaas daarvan om hulle te beledig deur hulle lafaards te noem. Uitvoerende hoof Kallie Kriel sê Afrikaners word verdryf deur Ramaphosa se weiering om die ‘Kill the Boer’-kreet te veroordeel, sy ondersteuning vir die Wysigingswet op Basiese Onderwyswet en […]
# Die GOOD-party sê talle inwoners van die bendegeteisterde Kaapse Vlakte behoort te kwalifiseer om deur die VSA oorweeg te word as potensiële vlugtelinge. Die party sê die enigste rede waarom dit nie gebeur nie, is hul velkleur. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê volgens amptelike misdaadstatistieke vir die laaste kwartaal verlede jaar, is daar […]
# Die bloedigste gevegte in jare het die Libiese hoofstad Tripoli vir ‘n tweede nag geskud. Reuters berig dit volg na Maandag se dood van ‘n belangrike burgermagleier wat gevegte tussen mededingende faksies ontketen het. Die Verenigde Nasies se plaaslike sending, UNSMIL, sê hy is diep bekommerd oor die verergerende geweld in digbewoonde woonbuurte, en […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê president Cyril Ramaphosa se beplande werksbesoek aan Amerika sal die bewerings van volksmoord teen wit Afrikaners ontlont. Hy het aan die kantlyn van die ANC se Duma Nokwe-gedenklesing in Sedibeng in Gauteng teenoor SABC News beklemtoon dat die besoek Suid-Afrika se soewereiniteit sal toon en hopelik […]
# The most intense clashes for years rocked the Lybian capital of Tripoli for a second night. Reuters reports this follows after Monday’s killing of a major militia leader that set off fighting between rival factions. The United Nations’ local mission, UNSMIL, says it is deeply alarmed by the escalating violence in densely populated neighbourhoods, […]