# US President Donald Trump has issued an ultimatum to Hamas of midnight Sunday South African time to accept his Gaza peace deal. He wrote on his Truth Social platform that if this last chance agreement is not reached, all hell, like no one has ever seen before, will break out against Hamas. In the […]
# Acting Police minister, Firoz Cachalia, has deployed a team of five seasoned South African Police Service investigators to France following the sudden death of South African ambassador to France, Nathi Mthethwa. He was found dead at the Hyatt Hotel on Tuesday, with authorities suspecting suicide. Ministry spokesperson Kamogelo Mogotsi says the team led by […]
# Die linkse regering in Spanje stel voor dat die reg tot aborsie in die grondwet verskans moet word nadat die Munisipale Raad van Madrid besluit het om vrouens in te lig oor die sogenaamde “na-aborsie-sindroom”. Die geskil het ontstaan toe die raad, wat deur die konserwatiewe Popular Party beheer word, ‘n ver-regse voorstel aanvaar […]
# Brittanje is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag ná ‘n aanval buite ‘n sinagoge in Manchester. Eerste Minister Keir Starmer, wat die toneel besoek het waar die motor- en mesaanval plaasgvind het, het gesê sekuriteit sal by sinagoges landwyd verbeter word na toenemende oproepe om Brittanje se Joodse gemeenskap te beskerm. Donderdag se aanval het op […]
# Britain is on heightened alert following an attack outside a Manchester synagogue. Prime Minister Keir Starmer, who visited the scene of the car ramming and stabbing spree, said security would be boosted at synagogues nationwide as calls to protect Britain’s Jewish community intensified. Thursday’s attack, which also left three wounded, took place on Yom […]
# Indië en China gaan regstreekse vlugte hervat ná ‘n vyf-jaar-lange opskorting. Vlugte tussen die twee lande met die grootste bevolkingsgetalle ter wêreld is tydens die Covid-19-pandemie in 2020 opgeskort en namate spanning tussen Beijing en Nieu-Delhi oor grensgeskille toegeneem het, is die vlugte nie hervat nie. Betrekkinge tussen die Asiatiese mededingers het sedertdien verbeter, […]
# Dame Sarah Mullally is aangewys as die eerste vroulike Aartsbiskop van Kantelberg in die byna 500-jaar geskiedenis van die Kerk van Engeland. Sy het in haar eerste toespraak belowe dat sy in haar nuwe rol sal luister na oorlewendes en die kwesbares. Sy het gesê haat en rassisme van enige aard mag nie toegelaat […]
# India and China will resume direct flights between their two countries this month after a five-year suspension. Direct flights between the world’s two most populous countries were suspended during the Covid-19 pandemic in 2020 and were not resumed as tensions grew between Beijing and New Delhi over border disputes. Relations between the Asian rivals […]
# ‘n Algemene staking in Italië ter ondersteuning van die Gaza-hulpflottielje ontwrig treinedienste en meer chaos word vir pendelaars verwag op die tweede dag van betogings in Rome. Die staking volg na betogings gister in verskeie stede oor die wêreld, insluitend Milan en Rome, waar ongeveer tien-duisend mense van die Colosseum af betoog het. Betogers […]