# Antartika se oudste ys het in Brittanje aangekom vir ontleding wat wetenskaplikes hoop sal meer onthul oor die aarde se klimaatsveranderinge. Die yskerns sal by die Britse Antarktiese Opname in Cambridge ontleed word, met die uiteindelike doel om tot 1,5-miljoen-jaar van die aarde se klimaatgeskiedenis te rekonstrueer. Die silindriese buise is uit dieptes van […]
# Antarctica’s oldest ice has arrived in Brittain for analysis which scientists hope will reveal more about Earth’s climate shifts. The ice cores will be analysed at the British Antarctic Survey in Cambridge, with the ultimate goal of reconstructing up to 1.5 million years of Earth’s climate history. The cylindrical tubes of ancient ice retrieved […]
# Die ANC beskuldig ‘n parlementslid van die DA, Emma Louise Powell, dat sy ‘n waninligtings-veldtog lei wat beoog om Suid-Afrika se reputasie te skaad te midde van nuwe Amerikaanse tariewe. Volgens die party het Powell Amerikaanse amptenare beïnvloed en vals bewerings soos wit volksmoord en gedwonge grondonteiening aangevoer om Amerikaanse beleid teen Suid-Afrika te […]
# The ANC accuses the DA’s member of Parliament Emma Louise Powell of leading a misinformation campaign aimed at damaging South Africa’s reputation abroad amid the new US tariffs. According to the party, Powell lobbied US officials and pushed false claims such as white genocide and forced land expropriation to influence American policy against South […]
# Rusland het die uitwerking van nuwe sankies deur die Europese Unie as onbeduidend afgemaak en sê dis onwettig en sal boemerang. Die EU het ooreengekom op die 18de sankiespakket weens Rusland se volgehoue militêre aanslag teen Oekraïne. Dit teiken Russiese banke en die verlaging van die prysgaping op olie-uitvoere. Rusland het grootliks die Weste […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie het die half-jaarlikse inspuiting, lenacapavir, vir die voorkoming van MIV/Vigs onderskryf. Die nuwe riglyne is bekendgestel op die Internasionale MIV-vereniging se MIV-wetenskapskonferensie in Kigali, Rwanda. Die WGO se direkteur-generaal, Tedros Ghebreyesus, sê die medikasie kan toegang verander vir kwesbare bevolkings wat te kampe het met stigmatisering of uitdagings met nakoming. Hy sê […]
# Russia downplayed the impact of fresh European Union sanctions on Russia’s economy, saying they were “illegal” and would backfire. The EU agreed its 18th package of sanctions on Russia over Moscow’s military offensive on Ukraine, targeting Russian banks and lowering a price cap on oil exports. Russia has largely defied the West’s attempts to […]
# The World Health Organisation has endorsed the twice-yearly injectable, lenacapavir, for HIV prevention. The new guidelines were launched at the International AIDS Society’s 2025 HIV Science Conference in Kigali, Rwanda. The WHO Director-General, Tedros Ghebreyesus, says the medication could transform access for at-risk populations facing stigma or adherence challenges. He calls it a long-acting […]
# Sokker: Die kletsrymer Snoop Dogg het ‘n mede-eienaar geword van die Walliese kampioenskapspan Swansea City, in ‘n onwaarskynlike alliansie tussen die wêreld van vermaak en sokker. Die 53-jarige Amerikaner sluit aan by die voormalige staatmaker van Real Madrid, Luka Modric van Kroasië, in die eienaarskap-struktuur. Snoop Dogg het verlede week onverwags op Swansea se […]