# Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa se familiewoordvoerder, die voormalige adjunkminister Sfiso Buthelezi, het die ontvangs van sy doodsertifikaat bevestig wat die beplanning van repatriasie moontlik maak. Mthethwa is vroeër die week dood gevind buite ‘n hotel in Parys. Buthelezi sê sy oorskot moet nog vrygestel word hangende ‘n nadoodse verslag wat Dinsdag […]
# Japan’s governing party yesterday elected former Economic Security minister Sanae Takaichi as its new leader, making her likely to become the country’s first female prime minister. She is one of the most conservative members of the male-dominated Liberal Democratic Party. Takaichi replaces Prime Minister Shigeru Ishiba as the party hopes to regain public support […]
# South African ambassador to France, Nathi Mthethwa’s family spokesperson, former deputy minister Sfiso Buthelezi has confirmed receipt of his death certificate allowing plans for repatriation. Mthethwa was found dead outside a Paris hotel earlier this week. Buthelezi says his remains have yet to be released pending a post-mortem report by Tuesday. He confirmed to […]
# Die lughawe in München, Duitsland het vlugbedrywighede Saterdagoggend verder vertraag weens hommeltuigwaarnemings. Dit volg na waarnemings vroeër alle verkeer by die lughawe vir etlike ure tot stilstand gebring het. Ongeveer ses-duisend passasiers is geraak deur die jongste voorval, met 23 vlugte wat herlei is en 58 kansellasies en vertragings. München bied tans sy beroemde […]
# Munich Airport in Germany briefly delayed the relaunch of flight operations yesterday due to drone sightings, after previous sightings earlier halted all traffic at the airport for several hours. Around 6-thousand-500 passengers were affected by the latest temporary shutdown, with 23 diverted flights plus 58 cancellations and delays. Munich is currently hosting its famed […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die VN se Algemene Vergadering se sentrale rol in globale bestuur moet versterk word om lidstate te bemagtig. Lamola het tydens die 22ste Vergadering van Nordies-Afrika-ministers van Buitelandse Sake by die Victoria-waterval in Zimbabwe, die behoefte aan die hervorming van die Veiligheidsraad in lyn […]
# International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola says the UN General Assembly’s central role in global governance must be strengthened to empower member states. Speaking at the 22nd Nordic-Africa Foreign Ministers Meeting in Victoria Falls, Zimbabwe, Lamola emphasised the need for reform of the Security Council in line with the Ezulwini Consensus. He also called […]
# Die families van die twee slagoffers van die aanval op die sinagoge in Manchester het hulde aan hulle gebring as helde. Adrian Daulby en Melvin Cravitz is Donderdag in die aanval by die Heaton Park-sinagoge in Crumpsall dood. Daulby is per ongeluk geskiet toe die polisie op die aanvaller Jihad al Shamie losgebrand het. […]
# Japan se regerende party het gister die voormalige minister van Ekonomiese Sekuriteit, Sanae Takaichi, as sy nuwe leier verkies, wat van haar waarskynlik die land se eerste vroue- eerste minister sal maak. Sy is een van die mees konserwatiewe lede van die manlik-gedomineerde Liberale Demokratiese Party. Takaichi vervang eerste minister Shigeru Ishiba met die […]