# Die Activists and Citizens Forum sê die ANC word nou in eie munt terugbetaal, want dis nou te laat om te besef sy gewese president, Jacob Zuma, is ‘n verraaier. Die party het reageer ná Zuma Marokko se soewereiniteit oor Wes-Sahara erken het. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê die ANC het vir […]
# A new global study warns the world has just three years to drastically cut emissions to avoid the worst effects of climate change. The 2025 report of the Indicators of Global Climate Change reveals human-caused warming hit 1.36 degrees Celsius in 2024, dangerously close to the Paris Agreement’s limit of 1.5 degree Celsius. With […]
# The Activists and Citizens Forum says the ANC is tasting its own medicine and it’s too late to find out only now that their former president, Jacob Zuma, is a sellout. The party made the statement after Zuma’ recognition of Morocco’s sovereignty over Western Sahara. The forum’s spokesperson, Dennis Bloem, says the ANC lied […]
# ʼn Nuwe CNN-meningspeiling toon 55-persent Amerikaners reken president Donald Trump gaan te ver wat die deportasie van onwettige immigrante betref. Volgens berigte het die meeste immigrante wat tussen Oktober en Mei in Amerika in hegtenis geneem is, nie ernstige misdade gepleeg nie. Intussen sê 46-persent deelnemers Trump se immigrasiebeleide maak Amerika ʼn veiliger plek. […]
# In a latest survey, 55-percent of Americans say president Donald Trump has gone too far when it comes to deporting immigrants living in the US illegally. This is according to a new CNN poll. According to reports, most immigrants taken into custody between last October and May had no serious criminal convictions. Meanwhile, 46-percent […]
# Egipte word deur ‘n toenemende waterkrisis bedreig weens sy droë klimaat, beperkte waterbronne en snelgroeiende bevolking. Dié land met 114-miljoen mense is hoogs afhanklik van die Nyl as langste rivier ter wêreld vir vars water. Professor Thokozani Majozi van die Universiteit van die Witwatersrand sê die stygende vraag na water in Egipte en van […]
# Een van die Griekse eilande, Páros, is op die Travel and Leisure-toekennings as die wêreld se beste eiland aangewys. Die eiland het tydens die Cycladiese beskawing beroemd geword vir sy Pariese marmer wat in meesterstukke soos Venus de Milo en Nike of Samothrace gebruik is. Travel and Leisure se lesers sê Páros se geskiedkundige argitektuur, naglewe en […]
# Die nuwe Superman-fliek was vir die tweede agtereenvolgende naweek die Noord-Amerikaanse lokettreffer. David Corenswet vertolk die rol van Superman en Rachel Brosnahan is Lois Lane. Universal se Jurassic World Rebirth is steeds in die tweede plek, met Sony se I Know What You Did Last Summer in sy eerste naweek op nommer drie. Nog […]
# ‘n Professor in Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, Jonathan Jansen, is een van 92 vooraanstaande akademici wat as genoot van die Britse Akademie verkies is. Die akademici het erkenning ontvang vir hul uitstaande bydraes tot die geestes- en sosiale wetenskappe. Vanjaar is 58 nuwe genote is uit 25 universiteite regoor die Verenigde Koninkryk, saam […]