# ‘n Israelse drukgroep wat hom beywer vir die vrylating van gyselaars in Gaza vra dat die Nobelprys vir Vrede toegeken word aan die Amerikaanse president, Donald Trump, vir sy vasberadenheid om vrede te bewerkstellig in die Midde-Ooste. Die forum skryf in ‘n brief aan die Noorweegse Nobel-komitee Trump het moontlik gemaak wat baie as […]
# Die Internasionale Strafhof het ’n gevreesde Soedanese guerrilla-leier skuldig bevind aan oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom tydens wrede aanvalle in Darfur tussen Augustus 2003 en April 2004. Ali Muhammad Ali Abd-Al-Rahman, ook bekend as, Ali Kushayb, is skuldig bevind aan verskeie misdade insluitende verkragting, moord en marteling. Hy sal op ‘n latere datum […]
# The World Health Organisation says e-cigarettes are fuelling an “alarming” new wave of nicotine addiction, with millions of children now hooked on vaping. In countries that have the data, children are on average nine times more likely than adults to vape. The UN health agency said the industry was promoting vapes as supposedly less […]
# The International Criminal Court convicted a feared Sudanese militia chief for war crimes and crimes against humanity committed during brutal attacks in Darfur. Ali Muhammad Ali Abd-Al-Rahman, also known by the pseudonym Ali Kushayb, was convicted of multiple crimes including rape, murder and torture carried out between August 2003 and at least April 2004. […]
# An Israeli advocacy group campaigning for the release of hostages in Gaza has called for US President Donald Trump to be awarded the Nobel Peace Prize for his “determination to bring peace” to the region. In a letter sent to the Norwegian Nobel Committee, the Hostages and Missing Families Forum said Trump made “possible […]
# Nog tien buitelandse burgers wat die Verenigde State gedeporteer het, is vandag in Eswatini gevange geneem as deel van ‘n Amerikaanse plan om ontslae te raak van ongedokumenteerde migrante. Eswatini, Ghana, Rwanda en Suid-Soedan het die afgelope maande Amerikaanse gedeporteerdes as deel van die plan aanvaar, wat deur burgerregtegroepe gekritiseer word. Daar is geen […]
# Die Rooikruis sê hy staan gereed om gyselaars wat in Gaza in aanhouding is, na hulle families in Israel terug te besorg en om hulp aan die Gazastrook te lewer. Afgevaardigdes van Hamas, Israel en die Verenigde State sal na verwagting in Egipte byeenkom vir samesprekings wat beoog om die amper tweejaar-lange-oorlog in Gaza […]
# Stappers wat naby Everest in ‘n sneeustorm vasgevang is, het vertel van hoe hulle aan hipotermie gely het terwyl dit onophoudelik gesneeu het. Volgens die Chinese staatsmedia het ten minste een stapper gesterf en meer as 200 is nog steeds aan die oostelike hange van Everest in Tibet vasgekeer. Dis ‘n gebied wat gewild […]
# ‘n Groep deelnemers aan die Globale Sumud-flottielje wat deur Israel gedeporteer is, beweer hulle is mishandel. Een-en-twintig van die voormalige aangehoudenes het Sondag in Madrid aangekom en hulle vrees uitgespreek oor hul mede-aktiviste wat steeds in Israel is. Hulle was onder sowat 450 aktiviste wat verlede week in hegtenis geneem is aan boord van […]