# Die Ministerie van Landbou sê Suid-Afrikaanse boere het vanaf April tot Junie sterk Amerikaanse uitvoere getoon, met uitvoere wat tot meer as twee-miljard-rand gestyg het, ‘n toename van 26-persent vanaf verlede jaar. Sitrus, druiwe, appels, pere, neute en wyn het heel voor gestaan, ondersteun deur groot oeste en doeltreffende hawens. Die Ministerie se woordvoerder, […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says Russia should not be “rewarded” for its invasion, after US president Donald Trump pressed Ukraine to make concessions in exchange for peace. Zelensky is in Washington for talks with Trump, in which European leaders will also take part. This follows Friday’s summit between Trump and Russian President Vladimir Putin […]
# The Ministry of Agriculture says South African farmers saw strong US exports from April to June, with exports rising to over two-billion-rand, up 26-percent from last year. Citrus, grapes, apples, pears, nuts, and wine led the surge, supported by bountiful harvests and efficient ports. The Ministry’s spokesperson, Joylene van Wyk, says the 30-percent US […]
# Die metaalwerkersvakbond Numsa sê 65-persent van voertuie in die plaaslike mark word ingevoer sonder enige plaaslike inhoud. Hoofsekretaris Irvin Jim vra die regering om buitelandse handelsmerke te verplig om plaaslike aanlegte te vestig en Suid-Afrikaanse werkers in diens te neem. Hy het ook strenger voorwaardes gevra en nie ‘n geskarrel om verlore uitvoermarkte te […]
# Die polisie in Dubai het drie diewe vasgetrek slegs ure nadat hulle ‘n baie seldsame pienk diamant van 440-miljoen-rand gesteel het. ‘n Diamanthandelaar wat die edelsteen uit Europa gebring het, is na ‘n villa gelok deur ‘n misdaadbende wat voorgegee het ‘n ryk kliënt wil dit besigtig. Die edelsteen is egter gesteel toe die […]
# ‘n Grootjurie van die Amerikaanse Departement van Justisie ondersoek MTN oor sy vorige bedrywighede in Iran en Afganistan. News24 berig die ondersoek volg op Amerikaanse siviele regsgedinge waarin die onderneming beskuldig word dat hy beskermingsgeld aan die Taliban en al-Kaeda betaal het, hoewel MTN die bewerings ontken. Die uitvoerende hoof van die selfoonoperateur, Ralph […]
# Dubai police caught three thieves just hours after they stole a very rare pink diamond worth 440-million-rand. A diamond trader who had brought the jewel from Europe was lured to a villa by a crime gang under the pretence of a viewing by a potential wealthy client. But the gem was stolen when the […]
# A US Department of Justice grand jury is investigating MTN over its past operations in Iran and Afghanistan. According to News24, the probe follows US civil lawsuits accusing the company of paying protection money to the Taliban and al-Qaeda, allegations MTN denies. The mobile operator’s CEO, Ralph Mupita, says the group has not been […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het gehoor daar bestaan ‘n dooiepunt tussen die voormalige Zambiese president Edgar Lungu se familie en die Zambiese regering oor waar hy begrawe moet word. Die saak is Vrydag uitgestel vir onderhandelinge. Adjunk-regterpresident Aubrey Ledwaba het voorheen ten gunste van die staat beslis en ‘n staatsbegrafnis in Zambië goedgekeur. Die […]