# Democratic Congressman Al Green has introduced articles of impeachment against president Donald Trump, accusing him of abusing his powers. He says the president disregarded the doctrine of separation of powers by usurping Congress’s power to declare war, by ordering the US military to bomb Iran without the constitutionally mandated authorisation. Green’s resolution labels Trump […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump sê Iran sal nie weer sy kernprogram kan herbou na Amerika se aanvalle op sy belangrikste kerninstellings die naweek nie. ‘n Broos skietstilstand tussen Israel en Iran het gisteroggend in werking getree. Beide kante het mekaar egter beskuldig dat hulle die ooreenkoms oortree het. Trump het aan verslaggewers aan […]
# US president Donald Trump says Iran will never rebuild its nuclear programme following America’s strikes on its key nuclear sites at the weekend. A delicate ceasefire between Israel and Iran came into effect in the early hours of Tuesday. However, both sides have accused each other of violating the agreement. Speaking to reporters onboard […]
# Die wen-ontwerp vir ‘n nasionale gedenkteken vir koningin Elizabeth gaan ‘n brug bevat met ‘n balustrade van glas, nuwe hekke en ‘n gedenktuin. Lord Norman Foster se ontwerpspan is aangewys as wenner van die kompetisie vir ‘n gedenkteken vir Brittanje se langsdienende monarg wat in St Jamespark in sentraal-Londen opgerig gaan word. Die deursigtige […]
# The winning design for the national memorial for Queen Elizabeth will feature a bridge with a balustrade made of glass, new gates and commemorative gardens. Lord Norman Foster’s design team has been announced as the winner of the competition for a memorial to honour Britain’s longest-reigning monarch, to be built in St James’s Park […]
# Die Rwandese regering het gerugte ontken dat president Paul Kagame siek is nadat hy onlangs ‘n ruk nie in die openbaar verskyn het nie. Die 67-jarige Kagama is sedert 6 Junie nie in die openbaar of op X gesien nie, wat gerugte aanlyn en in die land veroorsaak aangevuur het omdat hy gewoonlik energiek […]
# The Rwandan government has denied rumours that President Paul Kagame was sick following his absence from public appearances in recent weeks. The 67-year old Kagama has not been seen in public since 6 June, as evidenced by his X account, generating rumours online and in the country given his usual energetic and omnipresent role. […]
# Orkas in die Noord-Stille Oseaan is waargeneem terwyl hulle mekaar “masseer” deur stukke kelp tussen hul lywe te vryf. Navorsers het hommeltuie gebruik om hierdie gedrag te verfilm en dink die massering is miskien vir gesondheids- of higiëniese redes. Hulle glo ook dat dit moontlik ‘n manier van sosiale interaksie is terwyl dit ook […]
# Orcas in the North Pacific have been seen “massaging” each other, by rubbing pieces of kelp between their bodies. Researchers used drones to film the animals and think the massages might have a health or hygiene function. They also believe they are a form of social bonding, while appearing to be an example of […]