Skip to content

Malema kritiseer oud-EFF-LP omdat hy nie gestem het nie [KLANK]

Die EFF-leier Julius Malema het die oud-EFF-LP Mbuyiseni Ndlozi gekritiseer omdat hy nie gestem het nie. Ndlozi het tydens ‘n onderhoud op SABC1 se Daily Thetha onthul dat hy besluit het om nie te stem nie. Hy sê verdeeldheid onder swart politieke partye en ontevredenheid met die land se politieke leierskap is die rede. In reaksie op Ndlozi se opmerkings by die uitslagsentrum in Midrand het Malema bevraagteken hoe enigiemand dit as aanvaarbaar kan beskou om van die stembus weg te bly:

ENG MalemaONNdlozi