Skip to content

Ramaphosa sê struggle-ikoon Shope se nalatingskap is hoeksteen van nasie se reis na demokrasie [KLAAR]

# President Cyril Ramaphosa het die begrafnis van die vryheidsvegter en ANC-staatmaker Gertrude Shope as beide ‘n hartseer en feestelike oomblik beskryf. Ramaphosa het op haar gedenkdiens haar lewe van bykans tien dekades gehuldig as ‘n grootse bydrae tot Suid-Afrika se demokrasie. Hy het ook Shope se rol in die totstandkoming van die Grondwet en haar leierskap in die ANC-vroueliga geprys en gesê haar nalatenskap is ‘n hoeksteen van die nasie se demokratiese reis:

ENG-RamaphosaOnShope