Skip to content

Ramaphosa prys advokaat Duma Nokwe as ‘n ware rewolusionêre figuur [KLANK]  

# President Cyril Ramaphosa het advokaat Duma Nokwe geloof as ’n ware rewolusionêre figuur. Tydens Nokwe se herbegrafnis in Johannesburg, het Ramaphosa in sy huldeblyk Nokwe se onwrikbare beginsels en moed geprys. Nokwe, die eerste swart advokaat wat tot die Johannesburgse Balie toegelaat is, het van 1958 tot 1969 as sekretaris-generaal van die ANC gedien. Hy is in 1978 in ballingskap in Zambië oorlede. Ramaphosa het sy bydrae tot die Vryheidsmanifes beklemtoon:

ENG-RamaphosaOnNokwe