Skip to content

Ramaphosa bevestig die Nasionale Dialoog sal voortgaan ondanks onttrekkings [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Nasionale Dialoog sal op 15 Augustus voortgaan ten spyte van die onttrekking van ses groot stigtings, insluitend dié van Thabo Mbeki, Steve Biko en FW de Klerk. Die groepe beskuldig die regering dat hulle beheer oorneem oor wat ‘n burgergeleide proses behoort te wees en wil hê dat die geleentheid uitgestel word. Ramaphosa sê egter die meeste van die 750 genooide organisasies het bywoning bevestig, en beklemtoon Suid-Afrikaners wil hê die dialoog moet voortgaan:

ENG-RamaphosaOnDialogue