# Die R521 in Limpopo naby die Vivo-aansluiting bly gesluit nadat ‘n vragmotor geknipmes het. Woordvoerder van die Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Mashudu Mabata, sê verkeersbeamptes is op die toneel en herlei die verkeer na die skouer van die pad om na en van Alldays en Louis Trichardt te reis. Mabata vra motoriste om geduldig te wees, versigtig te bestuur en die verkeersbeamptes se aanwysings te volg:
R521 na Musina in Limpopo tydelik gesluit na vragmotor-knipmes [KLANK]
ENG MabataOnRoadClosure