Skip to content

Presidensie dring aan dat Nasionale Dialoog sal voortgaan ondanks verdeeldheid [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Nasionale Dialoog sal op 15 Augustus voortgaan, ondanks verdeeldheid in die Voorbereidende Taakspan. Ses Stigtings, insluitend die Thabo Mbeki- en FW de Klerk-stigting, wil hê dit moet tot Oktober uitgestel word. Ramaphosa sê die byeenkoms is noodsaaklik vir inklusiewe besprekings oor nasionale uitdagings. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die Groep van Vooraanstaande Persone het sy steun herbevestig en geloofwaardigheid en inklusiwiteit aangevoer:

ENG-MagwenyaOnDialogue