Skip to content

Premier Lesufi sê samewerking tussen regeringsdepartemente sal wateruitdagings in Gauteng oplos [KLANK]

# Die premier van Gauteng Panyaza Lesufi sê die Departement van Water en Sanitasie werk steeds saam met die provinsiale regering, Rand Water en alle munisipaliteite in die provinsie om die risiko van watervoorsieningontwrigtings te verminder. Die vraag na water in Gauteng het vinnig gegroei, hoofsaaklik weens bevolkingsgroei, en deel weens toenemende lekplekke aan munisipale verspreidingstelsels. Lesufi sê departemente werk saam aan die wateruitdagings:

ENG PanyazaonWaterChallenges