Skip to content

POPCRU verseker herinstelling van studente by SAPD Bhisho-opleidingskollege [KLANK]

# Die polisie- en gevangenisvakbond, POPCRU het die uitkoms van sy gesprekke met die polisie oor die onregverdige verwydering van studente by die Bhisho-opleidingskollege in die Oos-Kaap verwelkom. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê 15 lede is uitgesluit op grond van sigbare tatoeëermerke en ander menslike hulpbron-verwante sake. Hy sê die betrokke lede is herstel en teruggeroep vir die Inleidende Polisie-ontwikkelingsleerprogram wat van vandag tot Desember vanjaar duur:

ENG RichardonAcademy