# Die Polisie- en Gevangenisvakbond, POPCRU, in Noordwes vra strenger optrede teen roekelose bestuurders en dié wat onder die invloed van drank bestuur. Dit volg ná die dood van ‘n verkeersbeampte, Rendani Maluta, wat Dinsdag in Rustenburg deur ‘n bakkie getref is nadat die bestuurder na bewering geweier het om te stop en toe van die toneel gevlug het. Die vakbond se provinsiale sekretaris, Johannes Dire, sê die verdagte is in hegtenis geneem en was volgens berigte onder die invloed van drank:
POPCRU veroordeel moord op verkeersbeampte in Rustenburg [KLANK]
ENG DireOnRecklessMotorists