Skip to content

POPCRU Gauteng veroordeel wrede moord op twee SAPD-speurders [KLANK]

# Die polisie- en gevangenisvakbond, POPCRU in Gauteng het die moord gister in Roodepoort op twee SAPD-speurders sterk veroordeel. Die beamptes is in ‘n lokval gelei terwyl hulle ‘n gevangene van die plaaslike landdroshof vervoer het. Hy het in die polisievoertuig gevlug. Speurder-adjudant-offisier Sintwa en sersant Masenya is tydens die voorval doodgeskiet. POPCRU-woordvoerder Richard Mamabolo doen ‘n beroep op dringende hervormings en eis geregtigheid vir die gesneuwelde beamptes:

ENG-MamaboloOnDetectives