# Die Polisie- en Gevangenissevakbond, POPCRU eis dat die regering met dringende praktiese stappe moet kom om polisie-moorde en -beserings te verminder, hetsy aan of van diens. POPCRU-woordvoerder Richard Mamabolo sê tussen April verlede jaar en Maart vanjaar is 27 polisiebeamptes regoor die land vermoor. Hy sê POPCRU eis ‘n dringende praktiese transformasie van polisiëringsomstandighede in Suid-Afrika: