Skip to content

Polisiekommissaris Masemola ontmoet vandag die ondersoekspan en families van drie vermiste konstabels [KLANK]

# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, en die Adjunk-Nasionale Kommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, vergader vandag met die span wat betrokke is by die ondersoek na die verdwyning van drie polisiebeamptes. Woordvoerder van die Polisie, Athlenda Mathe sê Linda Cebekhulu, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge was in ‘n wit VW Polo van Bloemfontein na hul ontplooiingsgebied in Limpopo onderweg toe hulle verdwyn het. Sy sê hulle laaste bekende ligging was by die Engen-vulstasie op Woensdag naby die Grasmere-tolplaza op die N1:

ENG AthlendaonInvestigating