Skip to content

Polisie waarsku stokvel-lede oor misdaadgevaar tydens feesgety [KLANK]

# Die polisie doen ‘n beroep op gemeenskapslede om versigtig te wees wanneer hulle hul spaargeld onttrek, vervoer en versprei, veral met die feestyd wat nader kom. Die polisiewoordvoerder Nomthandazo Mnisi sê die toename in kontantonttrekkings en die vervoer van groot bedrae geld gedurende hierdie tydperk skep geleenthede vir misdadigers om niksvermoedende lede van die publiek te teiken. Sy waarsku dat lede van stokvelle veral kwesbaar is vir rooftogte en diefstal wanneer kontantonttrekkings en uitbetalingsreëlings voorspelbaar word. Mnisi doen ‘n beroep op gemeenskappe om waaksaam te bly:

ENG MnisiONStokvel