Skip to content

Polisie stuur soektog van stapel na moord op misdaadaktivis van Mahikeng [KLANK]

# Die waarnemende nasionale polisie-kommissaris, Puleng Dimpane, het ‘n volskaalse soektog gelas ná die moord op die misdaadaktivis en tradisionele geneser Thato Molosankwe in Mahikeng, Noordwes. Hy is verskeie kere geskiet tydens ‘n aanval by sy huis in Lomanyaneng in die vroeë oggendure. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe veroordeel die moord en sê die provinsiale Moord- en Roofeenheid lei die ondersoek om die moordenaars op te spoor:

ENG MatheOnActivist